Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clubview Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dewald V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Waarde vir die bedrag wat jy betaal. Beslis waarde vir geld vir die bedrag wat jy betaal, kan enige tyd inklok by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eruca C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Baie netjies en skoon. Was regtig 'n plesier om tyd daar te kon deurbring. Alles was perfek, personeel baie vriendelik. Sal dit met graagte verwys aan familie en vriende. Nogmaals dankie vir jul vriendelike diens en hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Baie dankie vir die 5 sterre, Eruca! Ons vriendelike diens en hulpvaardigheid is 'n noodsaaklike diens wat nie onderhandelbaar is nie. Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.

Lorette F
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Waarde vir geld. Alles wat nodig is. Bekostigbaar. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Liewe Lorette, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en veilig gevind het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom. Groete Nicole Clubview Guest House

Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie aangenaam en daar is 'n selfhelpkroegie. Was hartlik ontvang en gehelp om te reël vir 'n Uber.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Dear Andre, Thank you very much for the positive feedback. We will always help our guests in any circumstance to be as helpful and hospitable as we possibly can be at any given moment. We hope to see you soon and you are most welcome to to make use of our honesty bar again. It was lovely to meet you both and I wish you all of the best. Best Regards Nicole Rowe- Manager of Clubview Guest House

Marlize Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Heerlik ontspanne met als wat mens nodig het. Die attention to detail was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Thank you for your positive review, we hope to welcome you again. Kind regards, Mia

Helena R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Baie tevrede, sal beslis weer daar bly. Ek kan beslis Clubview Gastehuis aanbeveel. Mia het ons vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Alles was skoon en netjies en ons het in 'n ruim eenheid geslaap. Die ontbyt was ook eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Dear Helena, Thank you very much for the compliments received. It is always our greatest pleasure to go out of our way to make you feel most welcome. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and buffet breakfast. We are looking forward to welcoming you back. Wishing you a Festive Season and a Happy New Year. Clubview Guest House.

Una K
1 nag
5.0
Okt 2017

Excellent communication and response to queries. Written report submitted as requested on departure

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

Rustig en aangenaam. Skoon netjies en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Goeie dag Fanie Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoering, ons waardeer dit en hoop om jou weer te verwelkom. Groete Mia Clubview Gastehuis

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Dit is n baie netjiese gastehuis met goeie diens. Die dame wat ons ontvang het was baie aangenaam en behulpsaam. Die kamer was netjies. Parkeeplek was veiling en op die perseel. Tuin is mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Goeiedag Paul, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoering te stuur in verband met jul verblyf. Dit is regtig 'n plesier om vir jul 'n "huis" wees, weg van julle eie huis. Ons waardeer julle mooi woorde. Vriendelike Groete van die CGH span.

Anel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Was 'n vinnige een aand slaapplek, baie goeie ervaring, skoon en netjiese kamer en baie vriendelike ontvangs! Werklik baie oulike gastehuis, jy voel sommer tuis. Kamers baie mooi ingerig en dekor pragtig. Ontvangs was warm en vriendelik, jy voel sommer "hier wil ek bly". Parkering het ons beïndruk want elke gas het eie afdak so jou motor is uit wind en weer. Alles wat jy kan nodig kry is in die kamers beskikbaar. Ek sal Clubview vir enige iemand aanbeveel en sal dit definitief weer gebruik as ek in daai omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Clubview Guest House
Liewe Anel, Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is so bly dat ons tot jul diens kon wees. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike Groete van die hele Clubview Gastehuis span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 380
R1 380 R1 173
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R1 173
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-laan 180, Clubview East, Centurion, 0014, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08c113cd465de880ac192939aa8c5430e8f4b6c52e4e49789eb668af3efd7f2b744d45aa660b14b8e90f47dc9e8e15cc479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 173 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 180 London Avenue Clubview East 0014 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.837373964729 28.176563641699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang