Clyde's on Dale Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clydesdaleweg 116, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clyde's on Dale Guest House is naby Pollak Gholfklub in Springs geleë. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe geleë.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, wat die Executive Suite en Master Suite insluit. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkmer met 'n stort, toilet, bad en 'n wasbak.
Die gastehuis het ook WiFi, TV's in al die eenhede, verskeie sitareas buite, braaigeriewe en 'n swembad op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clydesdaleweg 116, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink Clyde's on Dale Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springs Brakpan Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clydesdaleweg 116, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang