Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Charm: Elegant Clifton Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 57, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 R4 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coastal Charm: Elegant Clifton Studio is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Clifton, Kaapstad. Dit is naby pragtige strande, net 'n paar treë vanaf die Biskop Steps en 'n minuut se stap vanaf Albatross Alley.

Hierdie ateljeewoonstel bied 'n rustige en stylvolle atmosfeer aan 1 tot 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Daar is 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix, asook gratis, onbeperkte WiFi en ononderbroke kragtoevoer.

Dit lei na die privaat balkon. Veilige, gratis parkeerplek in die straat is beskikbaar. Die verblyf het sekuriteitspersoneel wat 24 uur aan diens is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Virginie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 57, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 57, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9015a1050f9bf3f3a1c63c2e0af32d88cfdd9f5bb9380cf13bca375fedbb7032984842c7463e0a7a9e56852b73bfcd73731c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 2) 57 Victoria Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.936818914876 18.378509746137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang