Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Comfort

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Peninsula Bay, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coastal Comfort is 'n knus selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Peninsula Bay-gebou wat op Beachweg in die hartjie van Strand geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of alleenreisigers aangesien hierdie gebou 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet in.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié woonstel het ook 'n ontbytkroeg met stoele en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Vir diegene wat 'n bietjie werk gedoen wil kry, is 'n werkspasie en gratis WiFi beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is net oorkant die pad van Strandstrand af en is 'n kort entjie se ry vanaf gholfbane sowel as plaaslike wynplase op die Stellenbosch-wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Valesca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Kusweg 18, Peninsula Bay, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Comfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Peninsula Bay, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99220c15efd251716869294307ef551f8007b75745d18279b576672290aff08b8b09f4a2643055780bedd942912dcfa14dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Beach Road Peninsula Bay 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1261947 18.8346733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang