Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Elegance

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen harde musiek word na 20:00 toegelaat nie.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn deposito gebruik word, moet met inklok getoon word.
Die kaarthouer-ID of paspoort word met inklok vereis.
Rook is in die huis verbode. Daar is aangewese rookareas buite.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Enige skade wat tydens die verblyf aangerig word, sal teen die gas se rekening gehef word.
Die maksimum aantal gaste moet nagekom word volgens die besprekingsbevestiging.
Vroeë inklok of laat uitklok kan teen 'n ekstra koste toegelaat word - onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 235, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a284f5c41db98f51c9611ab8cfee8e0dd7a80cafb4ab6c49bec2fb0afa1ec57c659ef1f82242ef6b5394a2df419e94f2ed1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10) 235 Protea Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.201160225469 22.089487568398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang