Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastlands Umhlanga Hotel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

'n Baie mooi en netjiese hotel. Umhlanga is 'n baie besige en mooi area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andre-B
Coastlands Umhlanga Hotel
Liewe Daniel Baie dankie dat u Coastlands Umhlanga gekies het vir u onlangse besoek aan Umhlanga. Ons waardeer die terugvoer en kompliment en sien daarna uit om u gou weer te verwelkom.

Hilda J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2019

Teleurgesteld, alhoewel die ontbyt goeie waarde vir geld is. Ten spyte van die webtuiste se bevestigende SMS'e het die Hotel nie van ons geweet nie. Baie dankie vir Ava se vinnige reaksie van die webtuiste wat dinge 7 uur die aand vir ons vinnig uitgesorteer het. By aankoms moes ons uitvind die hotel se parkeerarea is binne 'n winkelsentrum (oop) se parkeerarea. Ons het vooraf gereël vir 'n ekstra aangesien ons nog 'n beach buggy gesleep het. Daar was geen dubbelparkering vir ons gereël nie, alhoewel ons vooraf die ekstra bedrag moes betaal. Aangesien dit oop parkering is vir almal wat die die sentrum besoek het ons baie onveilig gevoel om ons voertuie daar te laat.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Andre-B Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 200 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga Rocks-rylaan 329, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDhiMmVlLWQzYzctNDdhMi04YTA1LTdjMWU1YTZmZDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 329 Umhlanga Rocks Drive Umhlanga 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.726438631622 31.070376215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang