Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Codie's Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 50, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Codie's Cottage is 'n kort entjie se stap na die dorpskern. Winkels, restaurante en ons asemrowende getypoel is net 10 minute se stap weg.

Codie's Cottage is privaat en selfstandig. Daar is 'n groot aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, en 'n ruim badkamer met 'n instapstort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en gasstoof.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op die Weber en hierdie kothuis beskik oor 'n privaat binnehof.

Codie's Cottage het 'n privaat toesluitmotorhuis wat aan die kothuis gekoppel is vir gaste se gebruik. Toegang tot die kothuis is apart van die hoofhuis, maar die oprit word gedeel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Codie's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cherry-lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mitchellstraat 50, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Codie's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 50, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae389f28fdf88e073f020f498c2e49a8959f91f06379e053a2ed8ac72c5886027452d028f1265f168ecaa25bf33060fdc55a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 50 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.415701411124 19.244786877226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang