Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coega Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Hennie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2019

Goeie, skoon plek om te bly. Sal gewone plafonne verkies bo die wat in die kamer was en sal 'n deur verkies by die toilet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vicky O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Fantasties en mense so vriendelik. Die ontvangs was wonderlik en so vriendelik en behulpsaam. Andries, Danie en Eurika was wonderlik. Die ontbyt was al te lekker. Dit is baie goed geleë en die omgewing is so stil en veilig. Ek en my vrou Alice het dit so geniet. Ons het regtig lekker gerus. Die kamers is so ruim en goed ingerig. Baie dankie julle, dit was regtig lekker en ons sal definitief weer daar bly met ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blake S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Adriaan is great. Het mooi na ons gekyk, 120%, great persoon om na die plek en gaste om te sien. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Sep 2018

Swak. Was 12h30 wakker geraas! Geen beheer, geen respek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elsabe V
Kort verblyf
5.0
Des 2017

Very nice indeed. Coega Lodge is a very nice place to stay - clean, friendly people and overall just great to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Absoluut puik. Ons sal enige tyd teruggaan. Die verblyf en geriewe is skoon, volledig en goed ingerig. Ligging is perfek. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred R
1 nag
5.0
Okt 2017

Ons tipe mense. Die span by Coega Lodge het my hartlik onvang en dadelik tuis laat voel. Hulle het seker gemaak ek weet waar als is en dat ek toegang het tot al hul geriewe. Later die aand het baie van die gaste saam gekuier en 'n vleisie gebraai. Volgende oggend se ontbyt was heerlik en net genoeg om jou dag mee te begin. Baie dankie aan die Coega-span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes En Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Aangename verblyf en ons is hartlik ontvang. Die gastehuis is luuks en baie mooi. Ons moes bietjie soek na die adres maar het dit gevind deur na die gastehuis te skakel. Ons was bietjie ongemaklik met die trappe waarmee ons na die boonste vloer moes klim. Ons is vriendelik en hulpvaardig ontvang. Ongelukkig het die badkamer nie 'n deur nie en daar is nie vashouplek in die stort nie. Die twee etes wat ons ontvang het was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Rustig en akkommoderend. Puik akkommodasie. Beddegoed en matte is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naren D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2017

Danie from Coega Lodge was very accommodating. The booking of self-catering was not executed and was given 2 rooms with breakfast. Danie amended to suit my booking status. Very peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluewater-rylaan 172, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf890eb867da35e61e67f00028c5ce6c6c10dbcd1dbd73909bcc1983b49420260b5776c172c7d0cfe1405c1b41dfe832026ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 172 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8432725 25.6410921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang