Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coga Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Coga Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dr Christo P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Christo P

Ons kon nie vir beter gevraag het nie. Ons sal enige tyd weer daarheen teruggaan.

Dit was die beste wat ons nog gebly het. Pragtige, goedversorgde en goed toegeruste huis. En die vriendelike en hulpvaardige dra by tot 'n uitstekende vakansie by Coga.

Marlene K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Lekker saam as groep gekuier.

Netjies en skoon. Heerlike kuier stoep en braai. Baie wild het kom groet.

Coga Cottage se terugvoer

Dankie vir jou indrukwekkende resensie.
Dit is gaste soos jy wat dit regtig lonend maak om ons huis te deel.

Coga Cottage
Steffany V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffany V

Truly amazing.

The field office and house are so close and very easy to locate. The information PDF was clear and easy to understand and extra information about surrounding areas was appreciated.

Coga Cottage se terugvoer

Thank you for choosing Coga Cottage. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again.

Coga Cottage
Dot C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dot C

Baie aangenaam.

Ons het lekker gebly, dankie.

Frikkie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Ongelooflik lekker.

Die verblyf was uiters gerieflik. Al die ekstras soos die ysmasjien en skottelgoedwasser was 'n bonus. Daar het 'n hele klomp diere die volgende oggend die huis besoek en ons kon hulle met vrugte ens. bederf. Dit was baie spesiaal. Baie dankie vir 'n heerlike aand se verblyf.

Coga Cottage se terugvoer

Dankie dat jy Coga Cottage gekies het. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en hoop om jou weer te sien.

Coga Cottage
Jan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Rustige omgewing. Uitstekend toegeruste huis. Justice is 'n fantastiese hulp en bron van kennis. Die voer van diere baie spesiaal.

Heerlike wegbreek! Pragtige omgewing! Waarde vir geld. Voer van diere baie spesiaal.

Coga Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en hoop om jou weer te sien.

Coga Cottage
Stienie N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N

Wonderlike plek, ons wou nie huis toe nie.

Lekker rustig en veilig.

Coga Cottage se terugvoer

Dankie dat jy Coga Cottage gekies het. Ons waardeer jou mooi woorde en hoop om jou weer te sien.

Coga Cottage
Robert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Uitstekend, net die grondpaaie is nie maklik toeganklik met 'n lae voertuig nie.

Dis 'n uitstekende vakansie bestemming. Waarde vir geld, ideaal vir rus en ontspan.

Coga Cottage se terugvoer

Baie dankie Robert. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Coga Cottage
Walter V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter V

Baie, baie tevrede, veral met die persoonlike kontak vanaf Garth.

Baie gerieflike huis, netheid uitstekend!

Coga Cottage se terugvoer

Baie dankie Walter.
Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Coga Cottage
Narina M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narina M

Waarde vir geld.

Ons was 'n groot groep, en het dit werklik geniet. Alles wat ons dalk kon nodig kry, was in die huis. Is skoon en netjies. Die boma vir 'n lekker groot vuur het vir spesiale familie-oomblike gesorg wat ons nog lank sal onthou.

Priscilla G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G

We had lots of fun and enjoyed every moment of our stay.

It was calm and safe.

Coga Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words.
We hope to see you again.

Coga Cottage
Anne-wien S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-wien S

Ons het baie lekker gebly.

Heerlike kuierstoep, goed gevulde kombuis en goeie matrasse. ’n Heerlike plek vir ’n naweek weg.

Coga Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words. We hope you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Coga Cottage
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf076508ba831a58f81e5e1ccd3870e9ce2c03586be8917a56e22aeb7ca52a2b8a6a097671a954b24a86535d845b35fc06aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11) 12 5 1 5 2676 Hartbees Avenue Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342446552708 31.78754119618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang