Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coga Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dr Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons kon nie vir beter gevraag het nie. Ons sal enige tyd weer daarheen teruggaan. Dit was die beste wat ons nog gebly het. Pragtige, goedversorgde en goed toegeruste huis. En die vriendelike en hulpvaardige dra by tot 'n uitstekende vakansie by Coga.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker saam as groep gekuier. Netjies en skoon. Heerlike kuier stoep en braai. Baie wild het kom groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garth
Coga Cottage
Dankie vir jou indrukwekkende resensie. Dit is gaste soos jy wat dit regtig lonend maak om ons huis te deel.

Steffany V
1 nag
5.0
Jul 2023

Truly amazing. The field office and house are so close and very easy to locate. The information PDF was clear and easy to understand and extra information about surrounding areas was appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garth
Coga Cottage
Thank you for choosing Coga Cottage. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again.

Dot C
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Baie aangenaam. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker. Die verblyf was uiters gerieflik. Al die ekstras soos die ysmasjien en skottelgoedwasser was 'n bonus. Daar het 'n hele klomp diere die volgende oggend die huis besoek en ons kon hulle met vrugte ens. bederf. Dit was baie spesiaal. Baie dankie vir 'n heerlike aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garth
Coga Cottage
Dankie dat jy Coga Cottage gekies het. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en hoop om jou weer te sien.

Jan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rustige omgewing. Uitstekend toegeruste huis. Justice is 'n fantastiese hulp en bron van kennis. Die voer van diere baie spesiaal. Heerlike wegbreek! Pragtige omgewing! Waarde vir geld. Voer van diere baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garth
Coga Cottage
Dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en hoop om jou weer te sien.

Stienie N
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Wonderlike plek, ons wou nie huis toe nie. Lekker rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garth
Coga Cottage
Dankie dat jy Coga Cottage gekies het. Ons waardeer jou mooi woorde en hoop om jou weer te sien.

Robert V
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Uitstekend, net die grondpaaie is nie maklik toeganklik met 'n lae voertuig nie. Dis 'n uitstekende vakansie bestemming. Waarde vir geld, ideaal vir rus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Garth
Coga Cottage
Baie dankie Robert. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Walter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie, baie tevrede, veral met die persoonlike kontak vanaf Garth. Baie gerieflike huis, netheid uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garth
Coga Cottage
Baie dankie Walter. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Narina M
1 nag
4.8
Jul 2022

Waarde vir geld. Ons was 'n groot groep, en het dit werklik geniet. Alles wat ons dalk kon nodig kry, was in die huis. Is skoon en netjies. Die boma vir 'n lekker groot vuur het vir spesiale familie-oomblike gesorg wat ons nog lank sal onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf076508ba831a58f81e5e1ccd3870e9ce2c03586be8917a56e22aeb7ca52a2b8a6a097671a954b24a86535d845b35fc06aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11) 12 5 1 5 2676 Hartbees Avenue Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342446552708 31.78754119618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang