Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coga Cottage

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Coga Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 4-slaapkamerhuis in Marloth Park. Die huis is in 'n ongerepte bosveld-omgewing geleë waar diere vrylik rondloop. Die huis is 21 km vanaf Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en het 'n gemaklike oopplan-uitleg wat binne- en buitelewe bied. Daar is 4 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed en twee enkelbeddens omskep kan word. Een van die kamers is 'n gesinskamer met 'n stapelbed en 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het lugversorging vir daardie warm somersdae. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ysmaker, eetgerei en breekware. Die aangrensende opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en baie handige spensrakke.

Die eetarea het 'n groot houttafel met banke en stoele vir 12 gaste, en die sitkamer het gemaklike leerbanke. Skuifdeure lei na die onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die huis het gratis WiFi. Daar is ook 'n swembad vir gaste se gerief.

Marloth Park is die tuiste van koedoes, sebras en vlakvarke om net 'n paar te noem.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Gaste dink Coga Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf076508ba831a58f81e5e1ccd3870e9ce2c03586be8917a56e22aeb7ca52a2b8a6a097671a954b24a86535d845b35fc06aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11) 12 5 1 5 2676 Hartbees Avenue Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342446552708 31.78754119618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang