Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coga Cottage

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Coga Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers in Marlothpark. Die huis is in 'n ongerepte bosveldomgewing waar diere vry rondloop geleë. Die huis is 21 km vanaf die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin geleë.

Die huis het slaapplek vir 11 gaste en het 'n gerieflike oopplan-uitleg met binne- en buite-kuierareas. Daar is 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed en 'n enkelbed omskep kan word. Een van die kamers is 'n gesinskamer met 'n stapelbed en 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die aangrensende opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en spensrakke.

Die eetarea het 'n groot houttafel met bankies en stoele vir 12 gaste, en die sitkamer het gemaklike leerrusbanke. Skuifdeure lei na die onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Marlothpark is die tuiste van koedoes, sebra's en vlakvarke, en nog meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Coga Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Gaste dink Coga Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2676, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf076508ba831a58f81e5e1ccd3870e9ce2c03586be8917a56e22aeb7ca52a2b8a6a097671a954b24a86535d845b35fc06aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11) 12 5 1 5 2676 Hartbees Avenue Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342446552708 31.78754119618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang