Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coleford Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het gaan sneeu soek en dit in oorvloed gekry. Gasvryheid in oorvloed! Wat 'n absolute plesier was dit om by Coleford Lodge te bly. Ons sal vir seker weer gaan. Die gasvryheid is uit die boonste rakke en die personeel ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Ons het regtig soos familie gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. Fantastic views, peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Will go back again. I enjoyed my stay. The only issue was signal, as we needed to attend to some business calls. However, the owner improvised with her personal one. Also, they need to add microwaves in the kitchen area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Z
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Dit is 'n baie rustige bestemming. Baie netjies en almal baie vriendelik. Ons was slegs daar vir een aand, op pad na ons ander bestemming, maar sal definitief terug gaan vir 'n langer bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ntombenhle M
Kort verblyf
3.0
Des 2023

Stay was good but the place is tired and everything is too old. Good, just we were not comfortable with the place compared to the money I paid. The place is dirty and disgusting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gielie K
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2021

Was goed. Selfsorg nie na wense nie. 'n Wasbak met lopende water is 'n sterk aanbeveling. Tekorte in huisie: broodsnyplank, braaiplank, braaibak (casserole), braaitang. Verder was verblyf baie baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Rustige wegbreek. Baie rustige omgewing. Kamers is goed toegerus en gemaklik. Baie speelplek vir kinders. Vriendelike ontvangs - sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colefordpad 2, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQjF1qC3eb5bOOt7IgNga2ZvKU7lDuIlfhUAcmBi3mdpZ7WwlzB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2 Coleford Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.926650527969 29.437850428836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang