Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colleen Glen Self-catering Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Colleen Glen Self-catering Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Quinn C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinn C

Lieflike, stil, vriendelik, skoon en netjies.

Vriendelik, skoon en netjies, regtig rus en vrede vir 'n mens se siel.

Yolandie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Baie lekker gebly!

So rustig, weg van alles en almal, die seuns het hulself vreeslik geniet by die dammetjie waar hulle kon visvang en braai. Die plek is netjies, met alles wat mens nodig het. Mari was baie vriendelik en gasvry, sal definitief weer daar oorbly.

Hazel Nandipha M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel Nandipha M

Peaceful tranquil, lush scenery if you want to be away from the hustle and bustle.

Thank you for the quality bath soap, hand wash, shower gel, toilet paper, bedding, cleaning products, and a sanitary environment as a whole. Thank you for having our family; it felt like we were living in our own world. Looking forward to our next visit.

George R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
George R

Lovely location, rundown facilities.

The location is fabulous: quiet and peaceful. Unfortunately, the cottage is in dire need of maintenance and cleaning. Having to clean the toilet, dishes, etc. before use is unpleasant. Linen and towels are old and stained.

Beverleyanne T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverleyanne T

Home away from home in the middle of nature.

Beautiful and homely with the sights and sounds of nature all around, not far from the ocean and shops.

Leandra J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra J

With partner.

Was very nice would go again.

Laurissa J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Laurissa J

Peaceful.

The sound of nature and its calmness.

Yvette Smith S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette Smith S

Relaxed and calm stay.

We really enjoyed our stay at Colleen Glen Self catering Cottage. Well furnished. Spacious. Lovely outdoor braai facilities and walk to a second braai area. Beautiful nature surroundings. Highly recommended if you are nature lover.

Michelle F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Fantasties.

Awesome stukkie hemel. Troeteldier-vriendelik wat 'n masiewe bonus is. Baie netjies en skoon. Rustigheid van self. Sal beslis weer hier kom rus.

Gerry J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Great

It is a very tranquil setting and it is in a lovely area.

Aldo S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo S

Lekker plekkie vir die honde as hulle saam reis.

Baie netjies en mooi.

Johan T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Het as oornagplek gebruik vir skole sport.

Baie. mooi en rustige plek. Lekker plek om te ontspan. Bietjie buite PE vir sake of oornagplek vir skole sport.

Jill D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill D

Absolutely stunning!

Great enclosed area around chalet for dogs!

Mandy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy M

Beautiful location, well-maintained premises and absolutely lovely scenery and a warm welcome.

A great place to get some peace and quiet in a beautiful, serene location.

Linita A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linita A

We enjoyed a quiet relaxed stay.

We were greeted by the friendly owner. Just a concern - the gas stove was not working efficiently and for safety reasons we did not use it at all. Stove plates either dies unexpectedly or bursts out a flame! No alternative electric stove was available.

Caroline D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

Wow, wow, wow.

Ons het heerlik gebly, en die kinders het lekker gespeel.

Colleen Glen Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet.

Colleen Glen Self-catering Cottage
Hanlie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G

Oornagverblyf vir bergfietsryers.

Pragtige landelike ligging. Netjiese en skoon huisie met alles wat ons nodig gehad het.

Martin L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L

Baie lekker, stil omgewing.

Pragtige, stil omgewing, maar tog ook naby sekere strande. Ook naby N1 en groot winkelsentrum. Die huis beskik oor alle nodige toebehore, maar ek sal tog wil aanbeveel dat dakwaaiers ingesit moet word. Verder is dit ideaal vir 'n lekker rustige gesinsvakansie.

Wilna V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Uitstekend.

Oulike tweeslaapkamerhuisie in pragtige en netjiese omgewing: skoon, goed toegerus en ruim. Vriendelike ontvangs deur gasheer en -vrou, ten spyte van ons ongeleë aankoms- en vertrektyd.

Theuns B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Rustige, pragtige plaas ondervinding.

Baie rustig en pragtige plasie.

Janine K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Rustig op die plaas.

Baie privaat en lekker stil op die plaas. Enige versoeke het onmiddelik aandag geniet.

Widaad A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Widaad A

Lovely relaxing place.

This was a very quite an relaxing place, perfect for a break away to rejuvenate and start fresh. Will definitely be coming back. Also being pet friendly made it just perfect. Thanks a lot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike ontspanne plek.

Dit was 'n baie lekker rustige plek vir 'n wegbreek om net weer die batterye te herlaai. Sal beslis weer hier bly. Dit was ook baie goed dat hulle troeteldiervriendelik is. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riaan H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Afskakel en ontspan.

Beste beskrywing - tranquillity.

Ockie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie B

Baie lekker en die voëllewe daar is fantasties.

Ons het die sleutel ontvang en ons self tuisgemaak, alles was skoon en stylvol. Die stort se warm water kraan werk nie lekker nie, amper geen warm water. Iets vir die toekoms om aan te dink is 'n lugversorger, dit sal baie help.

Faizan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizan R

Awesome.

Love it, like it, great hmm...

Jan L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Baie verras.

Baie lekker gesellige huis. Het die vakansie baie geniet.

Tony M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M

Excellent, exactly what was advertised.

Brilliant stay, owners very friendly, nice overall experience.

Sonette M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

'n Baie rustige atmosfeer, en gerieflike huisie.

Dis 'n gerieflike skoon huis in 'n rustige en stil omgewing. Toerusting is basies, maar voldoende. Mari het deurgaans kontak gehou, en enige navrae is dadelik en effektief uitgesorteer. Goeie waarde vir geld, en ideaal as jy verblyf nodig het vir sake/funksie in PE. Nie veel vir kinders om te doen nie. Het lekker gebly, en kan dit definitief aanbeveel.

Helene B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Bo verwagting.

Die diens, vriendelikheid en verblyf het al my verwagtinge oortref.

Verna C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna C

Heerlik, rustig en alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg van die huis af.

Die verblyf is alles wat mens nodig het vir 'n rustige naweek weg van die huis af. Baie netjies.

Estherelia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estherelia S

Rustig, pragtige natuurskoon.

Eienares was baie vriendelik. Kothuis is netjies en skoon. Omgewing is baie mooi. Huisie is mooi toegerus. Sal goed wees om meer kombuisgerei beskikbaar te hê. Ons was gesin met twee klein kinders en het familie oorgehad vir braai. Braaigerei, oondbakke, slaaibakke en potte is nie genoeg. 'n Goeie idee (iets om te oorweeg vir toekoms) sal wees om dalk dinge soos DStv en WiFi beskikbaar te hê. Dit was Springbok rugby en die mans sou graag die game wou kyk. Ons het portable unit gehad maar die cell ontvangs was patchy. Ons het ons tydjie geniet - die natuurskoon slaan jou asem weg - veral as jy soos ons gewoond is aan die vaal droogte geteisterde natuur.

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Stadus-weg Erf 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA235060aa2b71a58cff09487b1fe51c6ee2939cc1f5577c8dfbdf7026cecec30a15a25399ff3d369c2aa380940d36556ff325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 De Stadus Road Lot 38 Colleen Glen 6008 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.967713528924 25.348538049793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang