Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonial Sands Unit D

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle huurders is gebonde aan hierdie voorwaardes met aanvaarding van die verblyf, insluitend die reg van toegang wat deur die maatskappy voorbehou is.

Geen sleutels sal vir afhaal gelos word sonder die voltooide voorlopige besprekingsvorm, reëlbrief en 'n afskrif van die hoofgas se ID nie. Hierdie dokumente moet ten minste 3 dae voor aankoms aan die maatskappy terugbesorg word.
Geen sleutels sal vir afhaal gelos word indien die bespreking nie ten volle betaal is nie. Enige na-uurse noodgeval sal 'n ekstra koste aangaan.

'n Breekskadedeposito is betaalbaar en binne 30 werksdae na vertrek, minus enige aftrekkings, terugbetaalbaar.

Gaste moet die voorraad met aankoms nagaan en enige teenstrydighede binne 12 uur na aankoms via WhatsApp rapporteer.

Gaste sal verantwoordelik wees vir enige tekorte, breekskade of skade wat aangegaan word indien geen afwykings aangemeld word nie.

Meubels en toebehore moet nie uit die eenheid verwyder word nie.

Die hoofgas aanvaar aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige tekorte, skade of breekskade na aankoms en sal betaal vir enige verlies of skade wat aangegaan word.

Enige boetes as gevolg van die oortreding van die Beheerliggaam se reëls sal deur die gas betaal word.

Die bevestiging van die bespreking word beskou as die aangaan van 'n huurooreenkoms wat wettig en bindend is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 160
R2 160 R1 944
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 160
R2 160 R1 944
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 160
R2 160 R1 944
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93398d20644bfafb384ca21997219f475686308762a87df7a8a3e0110c1fbfa748690f4ec5a08f302e81feb3514c1f7be5fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 160 nouVanaf R1 944 per nag (plek vir 6) Lagoon Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.85946819659 30.371805512761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang