Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Columbia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle R

Ek sien reeds uit na my volgende besoek.

My verblyf by Columbia was soveel meer as wat ek verwag het. Pragtige tuin, veilige parkering, vriendelike verwelkoming en groet deur die eienaars. Die eenheid is ruim en uitstekend ingerig, selfs 'n Airfryer in die kombuis. Die eenheid is beslis met sorg en detail beplan, want alles wat ek gewoonlik benodig (soos 'n dubbelprop, ys in die vrieshokkie, lig langs die bed helder genoeg om te kan lees) was reeds daar. Ek was heeltyd bewus hoe heerlik die eenheid ruik en hoe gemaklik en knus die kamer en bed is. Die eenheid is privaat en veilig.

Renier D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D

Netjiese huis wat baie goed toegerus is. Louis en Natasha het ons tuis laat voel.

Pragtige huisie, rustig met vriendelike eienaars.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edmeadstraat 4A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc50b468842680c825708233d6b183a9fea043139bd3de62a29f09162ebd29564b9185ea9defd87f61c71e563af204cc35ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4A Edmead Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.582036602256 22.194790234289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang