Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Columbine Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 75 resensies vir Columbine Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tina D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Pragtige ruim plekkie met alles wat jy nodig het.

Alles was skoon en netjies, parkering met 'n SUV is bietjie moeilik. Hulle kan meer handdoeke verskaf, aangesien dit winter is en alles klam bly.

Andre G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Vrou in hospitaal. Gerieflik naby hospitaal.

Verblyf is gerieflik.

Braam S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Mooi.

Baie lekker en alles tot mens se beskikking wat jy kan nodig hê.

Niel E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel E

Skitterblink skoon, mooi, moderne en veilig.

Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en daar was veilige parkering. Baie stil.

Joanie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Columbine Place is 'n baie skoon, netjiese en gerieflike plek. Pragtige dekor. Alles wat jy nog nodig het, is daar. Naby Medi-Kliniek geleë, asook goeie restaurante in die omgewing.

Henk T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Ons kom weer en weer.

Geniet die plek verskriklik baie. Ons sal nerens anders bly as hier as ons in Kaap kom nie. Die eienaar is vriendelik en niks te veel moeite nie. Die plek is skoon, netjies en het meer as wat jy benodig.

Mariane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariane V

Everything a business traveller will need.

The venue is new and smart and clean. Every conceivable appliance and item necessary for my comfort was there. It was easy to check in and check out. It was private and quiet.

Corneel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corneel M

Uitstekend gewerk vir ons behoeftes.

Dit was netjiese, baie gerieflike verblyf.

Jeanri D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri D

Comfortable, clean and convenient.

Value for money, excellent service. Conveniently located, clean, everything you need.

Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie rustige en veilige omgewing.

Kuier elke keer baie lekker. Eenheid altyd goed versorg met moderne geriewe en die bykomende lugversorger gaan 'n groot bonus wees in die somer maande.

Arnold A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A

Gerieflik, veilig, privaat en netjies.

Ons het baie lekker daar gebly en gaan beslis weer.

Henk T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Beste!

Ons love dit om hier te oornag. Die plek is veilig met veilige parkering, netjies, skoon en alles in die woonstel is van topgehalte en net die beste. Lekker tuin in die agterkant waar ons seuntjie kon veilig speel. Die eienaars is altyd bereid om te help en niks is te veel moeite nie. Dankie, Debbie, ons kom weer terug.

Carike S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S

Uitstekend.

Skoon, netjies, mooi, veilig, billik. Alles wat ek in 'n oornagplek soek.

Tharina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina B

Wonderlike plek, wonderlike en vriendelike hosts.

Sal aanbeveel. Wonderlike plek, baie mooi en skoon.

Marthinus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B

Wonderlik ingerigte, netjiese oornagplek.

Van vooraf-reëlings, kommunikasie vanaf die eienaar, Debbie, tot my vertrek was alles wonderlik en enige persoon sal dit geniet. Dit is defnitief meer as 'n oornagfasiliteit met alles wat benodig word.

Henk T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

'n Moet-bly!

Ons love die plek, want dis veilig, skoon, netjies en top-kliëntediens deur Debbie en haar man wat die eienaars is. Niks is teveel moeite nie. Goeie WiFi-opvangs en warm om in winter te bly. Ons kom weer terug.

Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Aangename en rustige oornagplek.

As seniors het ons wel die volgende inset: los matjie voor rusbank nie prakties nie. Sou stortkop teen muur verkies vir iemand wat nie hare wil natmaak nie, en handvatsel teen muur om te help met balans.

Hildegard H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hildegard H

Baie gerieflik.

Ons het heerlik gekuier en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Deon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Modern, skoon, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Elizabeth W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W

A well equipped unit with secure parking.

Very good location. Unit was spotless and is equipped with everything you may need and the owner is very helpful and friendly.

Surinda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surinda H

Baie netjies en mooi.

Kliëntediens puik. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Chris B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Netjiese, veilige en goed toegeruste woonstel. Kan dit sterk aanbeveel.

Ontvangs was vriendelik. Dit het aan al ons vereistes voldoen, soos privaatheid, veilige parkering, en stil omgewing, al is die liggng sentraal.

Natasha S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Uitstekend.

Vreeslike lekker plekkie.

Lydia N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Hierdie is werklik 'n uitsoek-oorslaapplekkie (of selfs langer). Alles is absoluut keurig en pragtig. Ons gasvrou asook haar eggenoot was uiters behulpsaam.

My dogter en ek het natuurlik verdwaal a.g.v. die selfoonhulp wat net verdwyn het. Eugene het nie gehuiwer om ons die pad te verduidelik en selfs ons ingewag voor die plekkie. Ons is die volgende oggend ook baie hartlik gegroet. Behalwe die gerief van die plekkie, is daar sowaar ook 'n prag buite-area met tuintjie en lieflike tafel en stoele. 'n Mens voel baie bederf vir die voorreg om by hierdie egpaar te kon oorslaap. Nog iets - hier waar ek woon in Bredasdorp, blaf die honde ontsettend in die nagte. Ons was verwonderd oor die stilte wat ons daar begroet het en gevra of hulle nie diere mag aanhou nie. Wel, hulle het twee honde en tien uit tien vir Durbanville se mense wat hul diere dissiplineer. Ons albei woon op plase en daar moet jou hond nie blaf nie. Dit kan jou lewe beteken, want baie boere maak die fout om uit te gaan en te kyk wat aangaan. Gevaarlik! Wanneer ons hond laag grom, weet ons - radio al die omliggende boere en almal kom met hul bakkies en op 'n gegewe oomblik skakel almal die soekligte aan en dan sien jy hoe spat die oortreders!

Mendel Yul S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mendel Yul S

Excellent.

Easy access to various Cape Town destinations.

Dick V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V

Neat and comfortable spot close to Durbanville MediClinic. Safe off street parking a bonus.

Pleasing, clean, spacious and comfortable. Exactly what we were looking for. It has got all you need for overnight stays including locking your car up behind your own gate.

Eric S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

Goeie diens en netjiese wooneenheid. Puik.

Ek sal Columbine Place aanbeveel vir enige iemand.

Danelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S

Lovely stay.

We stayed 2 nights - accommodation was more than we expected. Unit is clean, newly furnished. Wifi works even during loadshedding.

Chris A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Great!

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Marinda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Het baie lekker gebly.

Sal aanbeveel dat daar DStv moet wees. Almal hou nie van Netflix nie. Verskeidenheid van kanale sal beter wees. Verder was alles 100%.

Lourene H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene H

Cosy and comfortable.

Columbine is a neat and beautifully decorated place with everything you need for a few nights stay. Will definitely stay there in the future. The good lightning and big bath towels and chocolates on our bed was a plus. Unfortunately we could not use the TV-lost signal, probably due to load shedding.

Liana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Super skoon en netjies!

Ek het 2 klein kinders, dit was oor genoeg spasie vir julle om te speel. Dit is skoon en netjies en baie veilig, dit was lekker om daar te bly, die plek bevat alles wat jy sal nodig het, met meer as te veel ekstras! Well done, ons kom definitief weer!

Petro T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T

Baie tevrede met die verblyf.

Sal beslis aanbeveel en weer gebruik. Baie netjies en in veilige area. Die plek bied alles wat ek nodig gehad het. Volledige inligting ontvang vanaf eienaars voor aankoms. Sal beslis aanbeveel!

Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Bitter netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, sal weer kom.

Anna-marie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Sal weer besoek.

Rustig, netjies, goed toegerus en veilig.

Michel O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michel O

An unexpected gem in the middle of Durbanville.

The place is great, attentive hosts, well equipped, extremely clean and up to expectation. The only comment is that the Wi-Fi is very slow and the TV takes a very long time to access any Smart Hub app such as Netflix which ultimately does not run properly due the poor connectivity.

Retha V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Baie positief.

Alles was perfek. Die beskuit en bederf was wonderlik.

Philip V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Baie netjiese en skoon.

Die eenheid is baie netjies en stylvol. Sal definitief weer daar gaan bly.

Erika S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Lekker gebly, Debbie en Eugene was baie hulpvaardig.

Alles was perfek. Ek het OCD en kon niks fout vind nie. Baie privaat en lekker braai-area. Beddegoed van die beste. Het heerlik geslaap. Baie dankie Debbie en Eugene, sal beslis weer by julle oorbly.

Karen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Alles was perfek, maar meer persoonlike aandag van die eienaar sou lekker gewees het. Wou net graag hulle ontmoet.

John G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Excellent facility, well situated, especially if you need access to Mediclinic nearby.

Very convenient, secure parking, well kitted out accommodation.

Hanno E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno E

Skoon. Ruim. Netjies. Puik.

Dit is my tweede keer daar en ek sal nie by 'n ander plek weer bly nie - die plek bied alles wat ek nodig het en is sentraal van wynplase, Kaapstad en restaurante af.

Sabina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabina L

Comfortable stay, we felt safe, our host was very friendly.

Very close to shopping centers, I like that our host had a few basic condiments in the cupboard, place is private which is nice, very neat and exceptionally clean. We enjoyed our stay.

Sonika V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika V

Columbine Place is baie modern, netjies en gemaklik en veilig.

'n Mens voel welkom van die begin tot die einde. Ons het baie lekker daar gebly. Ek sal dit defnitief aanbeveel aan ander. Uitstekende diens.

Lanie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D

Netjiese, moderne en goed toegeruste eenheid.

Kommunikasie vanaf die eienaar is vinnig, doeltreffend en volledig om seepgladde aanmeld en vertrek te verseker. Die eenheid is super netjies en skoon met alle toebehore wat benodig is. Aandag aan detail is puik.

Hb P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hb P

Waarde vir jou geld!

Baie netjiese en skoon met 'n heerlike kuierplekkie met 'n braai buite. Veilig en baie sentraal geleë.

Hardus W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus W

Gerieflik en keurig toegerus.

Netjies en goed toegeruste eenheid met rustige atmosfeer.

Rassie & Leonora E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie & Leonora E

Absoluut een van die beste blyplekke!

Alles was super skoon, netjies en modern. Hierdie dame weet hoe! Debbie het 'n WhatsApp boodskappie gestuur met alle inligting wat ons nodig gehad het met die roete, sleutels ens. Ek sal hierdie blyplekkie regtig aanbeveel! Weereens baie dankie.

Andre S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie sentraal.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik, stylvol gemeubileerd. Baie lekker gekuier en sal volgende keer definitief die braai probeer met ons kinders.

David B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Rustig, skoon, veilig en lekker.

Die moderne dekor is pragtig. Dis skoon en netjies en jy het alles wat jy nodig het. Die plekkie buite vir vroegoggend koffie of ’n skemertyd se wyntjie is ’n bonus.

David B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Rustig, skoon, veilig en sommer net lekker.

Ons het ons hart verloor op die plekkie.

Hanno E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno E

Netjies, rustig, skoon, groot, en baie privaat.

Het my verwagtinge oortref en baie goeie waarde vir geld! Baie skoon, baie netjies, baie ruim, het alles wat mens nodig het.

Brenda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Home away from home, comfy and spotless thank you.

We felt extremely comfortable in this space, bed was comfy, everything was thought of and spotless. Perfect for us thank you.

Jacky J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky J

Baie oulike plekkie wat ek in toekoms weer sal gebruik.

Dankie vir alles, ons het verblyf geniet.

Wilma P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Wonderlik!

Verblyf by Columbine Place was vir ons as gesin wonderlik. Baie netjies. Eienaars baie vriendelik. Ek sal graag weer in toekoms van hulle gebruik maak. Baie dankie.

William D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Ek kan absoluut aanbeveel!

Ons het op kort kennisgewing hier gebly as gevolg van nabyheid Durbanville Mediclinic en verblyf was puik met moderne geriewe,skoon, veilig en waarde vir geld.

Allan D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan D

Baie lekker mooi, modern en netjies.

Baie lekker klein rustige atmosfeer, 'n braai buite, 'n lekker bank om by die vuur te sit. Huis is netjies binne, baie modern. Awesome kombuisie. Regtig goeie waarde vir geld.

Hendrik W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W

Dit was fantasmagories. Baie lekker en baie rustig.

Dit was aangenaam om daar te slaap. 'n Baie veilige omgewing en 'n heerlike rustigheid wat daar heers. Baie netjies en modern. Waarde vir jou geld.

Paul P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Netjies en veilig.

Dis 'n baie netjiese en veilige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Eugenia P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenia P

Baie gerieflik en gesellig.

Ons het ons tyd by Columbine Place baie geniet. Netjies, modern en baie goed toegerus. Beslis die geld werd en ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Anneline T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline T

Was heerlik.

Ontvangs was puik, baie vriendelike mense, plek was skoon en netjies, enige tyd aanbeveel.

Deidre C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C

Hoogs aanbeveel. Skoon, netjies, modern en nuut. Beter as 'n hotel!

Columbine Place was 'n baie aangename blyplek. Baie privaat. Uitstekende gehalte en waarde vir geld.

Benjamin D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin D

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en alles was skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Juanita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita V

Klein, kompak maar goed.

Baie netjies oulike plekkie, bietjie ver van die naaste strand. So bietjie min sitplek vir 'n gesin van 4, baie lekker buite-etenstafel wel, eie kom en gaan toegang. Baie modern en skoon en diens is puik. Kort hier en daar goedjies maar goeie slaapplek vir 4. Oulike blyhuisie.

Bianca H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Baie oulike plekkie, goeie diens.

Columbine Place is definitief een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie netjies, splinternuut en het alles wat mens nodig het. Ons het veilig gevoel en die gasvryheid van die eienaars baie waardeer. Puik diens, dankie!

Quintus W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus W

Gerieflik en gemaklik.

Ons het 'n baie goeie ervaring gehad met ons onlangse besoek aan Colimbine Place. Die ligging is van so aard dat jy binne loopafstand is na winkels waar mens een en ander kan kry indien nodig. Konstruktiewe kritiek is dat hulle dalk moet oorweeg om 'n klein rakkie vir pakplek van badkamer sakkies of so aan te bring in die badkamer. Anders as dit het Columbine Place al ons ander behoeftes ten volle gedek.

Cheleen R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheleen R

Baie netjiese, veilige en oulike plekkie!

Die plekkie het alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer gaan! Baie dankie vir jul gasvryheid.

Danielle G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

'n Juweel in die hart van Durbanville.

Uiters gerieflik, netjies en modern ingerig. Baie dankie, ons kom vir seker weer!

Nadia S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie netjies, skoon en baie goed geleë.

Columbine Place is baie netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het - sal beslis aanbeveel. Goed geleë en privaat.

Natasha V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie lekker gebly!

Kan dit aanbeveel. Netjies en als wat nodig is.

Columbine Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.

Columbine Place
Marion B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B

Perfek vir 'n gesin.

Baie lekker oorgebly, genoeg spasie vir almal, rustig en skoon.

Columbine Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit. Enige tyd weer welkom.

Columbine Place
Amanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Fantasties en ongelooflike netjies!

Ongelooflik netjies en skoon, met veilige parkering en selfs plekkie om buite te sit en braai. Alles wat jy nodig het is daar. Naby winkels en restaurante. Ek het lanklaas by so 'n mooi, skoon plekkie gebly en wil dankie sê aan Columbine Place, julle sien my en my man gou weer.

Columbine Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Columbine Place
Gerrie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Uitmuntend.

Die plek is baie netjies en gerieflik met als wat 'n mens nodig het om selfs vir weke daar te kan oorbly. Die eienaars is ook baie hulpvaardig en gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak deur dadelik op jou versoeke te reageer.

Columbine Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Gerrie. Waardeer opreg. Hoop julle kom gou weer.

Columbine Place
Susna V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susna V

Dit is n baie oulike plekkie. Die eienaars is baie hulpvaardig en tegemoetkomend.

Ons was baie kort daar maar Debbie was hulpvaardig. Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat 'n mens nodig het. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dankie vir alles Debbie.

Ronnie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie S

Lekker gebly. Eienaar baie vriendelik. Veilige plekkie wat goed toegerus is. Net jammer daar is nie DStv nie maar Netflix.

Eienaar baie gasvry en behulpsaam. Woonstel goed toegerus, aangename stort. Praktiese braai.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGX7VT2Fljv0IH5Sy10UxEMrI0NoA3OT6Rl3tIxFfe8BfbTpuTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 4 Columbine Road Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.824604240109 18.645498017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang