Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Commercial Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Pam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A comfortable, old world charm gem. We stayed over for one night as we had an evening function in Hopefield and didn't want to drive the 40 minutes back home at night. What a little "old world charm" gem. The owners have kept the hotel in its original form in terms of furnishing and the public areas, which we thoroughly enjoyed. The king size bed was extremely comfortable, the tea and coffee tray well stocked, and the toiletries high quality. Safe off-street parking was provided. We enjoyed a wonderful sleep in a quiet room overlooking a tropical garden. It was very convenient to walk to and from our function. We will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Hi Pam, Thanks so much. Hope to see you again soon.

Bianca D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Great. Lovely. Friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Thanks Bianca, Hope to see you again soon. Jacques

Helonet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie ingerigte selfsorgkamer met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie Helonet, Hoop om julle gou weer hier te sien. Jacques

Quintin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

It was nice staying there. It was nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Auguste S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Vriendelike diens en akkommoderend tot enige navraag. Ons ervaring was fantasties. Kamers was pragtig en skoon. Beddens sag en meer as genoeg komberse en kussings gehad. Heerlike bad- en stortgeriewe gehad en wonderlike en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Dit was heel okay. Dit was okay. Ons het ekstra betaal vir die ontbyt. R100. Nie die moeite werd nie. Hulle kan meer gee vir die R100.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Hi Lee-ann, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer julle was teleurgesteld in die ontbyt, ons sal daarna kyk om te verbeter. Hoop om julle weer te sien.

Peter T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Skoon bed om te oornag. Geen stort en ook nie ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Hi Peter, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons weet dit is vir baie gaste belangrik om 'n stort te he, en dit is hoekom ons dit baie duidelik noem op LekkeSlaap se webwerf dat ons klassieke kamers slegs baddens het. In die vervolg is julle welkom om een van ons selfsorgeenhede wat wel storte het te bespreek. Ons bied ook ontbyt aan teen R80/persoon ekstra as daar vooraf reelings getref word. Dankie, Jacques

Erika D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Oorgebly a.g.v. Bergrivier kanoreis, was gerieflik. Vriendelik, tegemoetkomend en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Commercial Hotel
Hi Erika, Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien!

Cathlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent. Very nice, staff are helpful and friendly. I will surely come and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Thank you, Cathlene. I do hope we see you again soon!

Maxwell C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Great stay. Warm environment and friendly people. A place to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb033ad7e773680f00b41784d08a4246ec163261ad2e377c43a74a5b92e4984311225c39b6252775a504e4924e8de9035ad38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 35 Voortrekker Road Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.06263558201 18.346653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang