Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Commercial Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Commercial Hotel, wat oorspronklik in 1970 in die middel van Hopefield gebou is, bied gaste gerieflik gemeubileerde oornag- en vakansieverblyf.

Die hotel bied gaste 'n keuse van Klassieke Kamers sowel as Selfsorg Suites wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed, en het en suite-badkamers met óf baddens óf storte. Elke kamer is toegerus met 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en gerieflikheidshalwe word badhanddoeke en plaaslik vervaardigde Simply Bee-produkte voorsien.

Gaste kan in die lieflike tuin ontspan, 'n drankie by die kroeg geniet, of 'n ete in die restaurant. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 'n Boetiekwyn- en drankwinkel is ook beskikbaar, en gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar, en klein honde is welkom mits dit vooraf gereël word.

Hopefield, wat bekend is vir sy heuning, word omring deur meer as 500 verskillende soorte fynbos, en is geleë 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif en 49 km vanaf Paternoster, wat dit 'n wonderlike oornagplek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Commercial Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Commercial Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb033ad7e773680f00b41784d08a4246ec163261ad2e377c43a74a5b92e4984311225c39b6252775a504e4924e8de9035ad38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 35 Voortrekker Road Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.06263558201 18.346653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang