Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conifer Beach House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Junita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Conifer Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kelly-g J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-g J

Vredevol, pragtig, ek sien Conifer Beach House beslis weer.

Dit was fantasties, die eenheid en diens, die vriendelike glimlagte tot die spesiale ontbyt. My lewensmaat kan nie ophou praat van hoe heerlik die ontbyt was gister nie. Ek is allergies vir eier en hulle het spesiaal vir my 'n ontbyt gemaak van top gehalte.

Elmien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D

Gerieflik en gasvry.

Sal graag weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

Rosa J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa J

Dit was wonderlik.

Alhoewel ons van Johannesburg af gekom het vir besigheid, het die bestuur en gasvrou ons uiters welkom laat voel. Die diens was baie persoonlik en puik. Baie dankie.

Charmaine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Skoon, netjies en vriendelike personeel.

Vriendelik, skoon en stil.

Anneke P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke P

Oornagslaap.

Ons het oornag daar geslaap op ons roete terug huis toe. Nadat ons vir ons gaan kos kry het by 'n restaurant, het ons besef die krag was af in PE. Toe ons by die gastehuis terugkom was daar geen krag, soos verwag, maar daar was ook geen water nie. Wat ons verder teleurgestel het is at niemand kom verduidelik het oor die situasie nie.

Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Netjies, skoon en veilig.

Pragtige huis met baie karakter. Uitstekende diens. Persoonlike betrokkenheid van eienaar kan gesien word in gehalte van diens. Heerlike onbyt in pragtige omgewing. Sal beslis weer by Conifer gaan bly en ook vir vriende aanbeveel.

Christian N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian N

Amazing stay.

We really enjoyed our stay. The staff were friendly and helpful. Special thanks to Trevor for his hospitality and delicious breakfasts.

Madeleine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Baie vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelike diens.

Conifer Beach House se terugvoer

Baie dankie dat julle tyd afgestaan het om terugvoer te gee. Ons doen ons bes om julle verblyf so aangenaam moontlik te maak en dus is ons baie bly dat julle die tyd by Conifer geniet het. Hoop om julle weer binnekort in die vreemde tye te ontvang.

Conifer Beach House
Johann J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J

Ek het een aand daar oorgeslaap. Die kamer was skoon en netjies en die ontvangs was baie vriendelik. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek.

Die eienaar van die gastehuis het ook vir ons eetplekke aanbeveel en ons het gevolglik 'n baie lekker aandete geniet nie vêr van die gastehuis af nie.

Frederik Hendrik S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik Hendrik S

Baie aangenaam en vriendelik

Sal weer daar wil bly. Baie dankie.

Conifer Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Junita

Conifer Beach House
Clinton N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton N

Beautiful, neat home away from home.

The Conifer Beach House was one of our most value for money stay's. Their breakfast is top class and I would most certainly visit their again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, netjiese huis weg van die huis af.

Die Conifer Beach House was een van ons beste waarde-vir-geld-verblyf. Hulle ontbyt is van die beste klas en ek sal sekerlik weer van hulle besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bianca B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Awesome.

Baie lekker plek. Gasvryheid uitstekend. Kamers se kombuisgeriewe (borde, glase ens.) kan gerus meer wees.

Edgar J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar J

Lekker rustig. Sal weer kom.

Stunning plek. Gasvry en pragtige kamers.

Jolanda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Akkommoderende en vriendelike diens.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Ek sal by geen ander gastehuis as by Conifer Beach House in Port Elizabeth oorbly nie.

Ongelooflike lekker bly-ervaring. Jill is die perfekte gasvrou en niks is vir haar te veel moeite nie. Heerlikste ontbyt. Conifer Beach House verdien 'n ses-ster-gradering. Baie netjies en privaat.

Francois T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Baie aangenaam en hoë kwaliteit.

Conifer is 'n mooi, skoon en hoë klas verblyf. Met swembad en ongeveer sewe kamers. Die bestuurder is puik. Dis 'n tuiste weg van die huis af. Skoon en mooi ingerig met 'n groot en suite-stort met 'n toilet. Geen geraas besoedeling. Rustig en huislik. Teen R900 per kamer vir twee, met puik, tuisgemaakde ontbyt. Hoogs aanbeveel.

Litshani M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Litshani M

The unit we stayed in was very clean and much nicer.

Clean, accessible, friendly. Jill and everyone working there were very friendly and approachable. They even recommended some activities that we went and enjoyed ourselves so much. I can stay at Conifer Beach House anytime I visit Humewood.

Maryna M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M

Ruim en netjies - ligging ook baie goed.

Die kamer was ruim en netjies. Die badkamer was ook aanvaarbaar, maar die stort se uitloop was verstop. Die opsigter het darem vinnig probeer help, maar die vakansiedae het dit effe moeiliker gemaak.

John J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Great stay!

We had a wonderful stay at Conifer Beach House. Nice room, great hospitality and the best Eggs Benedict!

Monique F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Absoluut lieflik!

Ons het ongelukkig gegaan vir besigheid so ons kon slegs een aand oorslaap. Dit was heerlik, Jill was vreeslik vriendelik en behulpsaam en haar ontbyt was lieflik. Ek sal vir seker weer teruggaan, maar volgende keer gaan ek definitief vir meer aande.

Conifer Beach House se terugvoer

Hi Monique,
Thanks for the kind words and I really hope you will both be back - it was a pleasure having you both stay at Conifer.
Warm regards,
Jill

Conifer Beach House
James C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James C

A comfortable and very pleasant stay.

I enjoyed friendly service as well as comfortable and clean accommodation. I would happily return.

Jeanine H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanine H

Dit was 'n goeie plekkie.

Vriendelike mense en goeie kos!

Johannes A S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes A S

Pleasant stay, quiet and excellent breakfast.

The reception was very friendly, service during stay was good, food was really good and room service was considerate while everything was clean and presentable. Good value for money.

Valentia L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentia L

Perfek vir die doel waarvoor ons gegaan het.

Die ligging was perfek aangesien ons in sentraal PE moes wees. Tannie was baie gaaf en sal beslis weer 'n draai maak.

Janine P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Ons het oornag en het 'n heerlike kamer gehad.

Daar is nie 'n see-uitsig nie, maar dit is gerieflike stapafstand vanaf die waterfront-area met aktiwiteite en restaurante en die strand. Goeie ligging. Baie netjies, skoon en gerieflik. Die ontbyt was heerlik en die gastedame baie gewillig om diens te lewer. Goeie plek vir 'n nag of twee.

Ian F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F

Fantastiese verblyf!

Jill Stewart is 'n fantastiese gasvrou. So 'n fantastiese B&B!

Jane G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane G

Netjies en baie lekker.

Ek was vriendelik verwelkom deur Jill. Dit was baie lekker en ek het dit baie geniet.

Deidre F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre F

Lekker gebly.

Dis 'n baie oulike plekkie.

Gerda N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N

Uiters aangename verblyf met 'n vriendelike gasvrou. Sal dit sterk aanbeveel!

Ons was besonder vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Alles is netjies en word gereeld nagegaan. Ons kon kom en gaan met ons eie afstandbeheer vir die hek. Ek sal die plekkie sterk aanbeveel. Dis binne loopafstand vanaf die strand. Die plek het 'n aangename atmosfeer met die jare-oue piesangbome en ruig plantegroei. Voor elke plekkie is 'n koffie/kuier hoekie buite. Ontbyt was heerlik en volledig teen billike prys.

Steve C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C

Loved our stay!

Friendly welcoming, great rooms and location.

Jaco S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Heerlik gebly, wonderlike gasvryheid ervaar - dit was fantasties!

Jill Stewart was 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gebly en die wooneenheid was baie netjies en goed toegerus! Ons sal weer oorbly indien die geleentheid hom sou voordoen!

Olav L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olav L

Fijn verblijf, schoon en heel vriendelijk!

Mooi oud huis, met heel vriendelijke gastvrouw. Prima slaap plek, al komt er af en toe een vliegtuigen over. Lekker dicht bij mooi strand en gezellige restaurents.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windermereweg 39, Humewood, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4900be6d86a1b2fd93a3275978d99ed9610fdc0aba4e43cc31fedb7936f79583b1ecd0f33ef9b0a41c3c8ee05551de6ef706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 39 Windermere Road Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97613 25.64347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang