Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conifer Beach House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Kelly-g J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vredevol, pragtig, ek sien Conifer Beach House beslis weer. Dit was fantasties, die eenheid en diens, die vriendelike glimlagte tot die spesiale ontbyt. My lewensmaat kan nie ophou praat van hoe heerlik die ontbyt was gister nie. Ek is allergies vir eier en hulle het spesiaal vir my 'n ontbyt gemaak van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Gerieflik en gasvry. Sal graag weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit was wonderlik. Alhoewel ons van Johannesburg af gekom het vir besigheid, het die bestuur en gasvrou ons uiters welkom laat voel. Die diens was baie persoonlik en puik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Skoon, netjies en vriendelike personeel. Vriendelik, skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke P
1 nag Saam met vriende
3.2
Jan 2022

Oornagslaap. Ons het oornag daar geslaap op ons roete terug huis toe. Nadat ons vir ons gaan kos kry het by 'n restaurant, het ons besef die krag was af in PE. Toe ons by die gastehuis terugkom was daar geen krag, soos verwag, maar daar was ook geen water nie. Wat ons verder teleurgestel het is at niemand kom verduidelik het oor die situasie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Netjies, skoon en veilig. Pragtige huis met baie karakter. Uitstekende diens. Persoonlike betrokkenheid van eienaar kan gesien word in gehalte van diens. Heerlike onbyt in pragtige omgewing. Sal beslis weer by Conifer gaan bly en ook vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Amazing stay. We really enjoyed our stay. The staff were friendly and helpful. Special thanks to Trevor for his hospitality and delicious breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2020

Baie vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junita
Conifer Beach House
Baie dankie dat julle tyd afgestaan het om terugvoer te gee. Ons doen ons bes om julle verblyf so aangenaam moontlik te maak en dus is ons baie bly dat julle die tyd by Conifer geniet het. Hoop om julle weer binnekort in die vreemde tye te ontvang.

Johann J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Ek het een aand daar oorgeslaap. Die kamer was skoon en netjies en die ontvangs was baie vriendelik. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek. Die eienaar van die gastehuis het ook vir ons eetplekke aanbeveel en ons het gevolglik 'n baie lekker aandete geniet nie vêr van die gastehuis af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik Hendrik S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Baie aangenaam en vriendelik Sal weer daar wil bly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Junita
Conifer Beach House
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien Groete Junita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Junita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windermereweg 39, Humewood, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4900be6d86a1b2fd93a3275978d99ed9610fdc0aba4e43cc31fedb7936f79583b1ecd0f33ef9b0a41c3c8ee05551de6ef706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 39 Windermere Road Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97613 25.64347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang