Coo-ee 9
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Millene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Susan B - Sep 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie was uitstekend.
Coo-ee 9 se terugvoer
Baie dankie Lukas, julle was baie goeie gaste en altyd welkom by Coo ee 9.
Millene
Aubrey H - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlik onvergeetlik.
Barbara L - Feb 2024
Algehele gradering
Geen restaurant nie, net 'n vuil kosstalletjie waar mense nie hulle hande was nie.
Alan F - Jan 2024
Algehele gradering
Everything needed. Good location.
Louise V - Jan 2024
Algehele gradering
Heroldsbaai.
Carinie V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Gerrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het! Die huisie by die see was perfek! Die groot bederf in die badkamer en kombuis was wow!
Coo-ee 9 se terugvoer
Dankie Gert vir die mooi verslag oor julle verblyf in Coo ee 9.
Dit was net n plesier om julle daar te hê en ek hoop julle sal die kuier herhaal.
Groete,
Millene
Connie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very homely, everything we needed to make our time the best.
Lukas B - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Norman L - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat benodig word om jou verblyf gemaklik te maak.
Coo-ee 9 se terugvoer
Baie dankie Norman, julle was uitstekende gaste. Ons waardeer julle omgee vir ons plekkie en die puik toestand waarin julle die woonstel gelaat het.
Ons maak weer so.
Lousanne B - Okt 2018
Algehele gradering
Superb location in the picturesque coastal village of Herolds Bay.
Coo-ee 9 se terugvoer
Thank you Lousanne, we enjoyed hosting you and family, and wish you safe and enjoyable further travel in South Africa
Millene
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 69, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang