Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coo-ee 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 69, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coo-ee 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel op die eerste verdieping van 'n gebou wat uit 10 woonstelle bestaan. Die gebou is op die strandfront in Heroldsbaai geleë, net oorkant die straat van die oewer af.

Die woonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in 'n aparte area, 'n badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasmasjien en tuimeldroër, en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, 'n kookplaat en oond en 'n mikrogolfoond. Die skuifdeur vanaf die sitkamer maak oop op 'n balkon met 4 stoele en draagbare braaigeriewe. Van hier af kan gaste ontspan en die uitsig geniet.

Linne en badhanddoeke word voorsien, en die kombuis is toegerus met die nodige toebehore, insluitend 'n koffiemasjien en grinder, breekware, kookgerei en eetgerei. Die ingang na die woonstel is veilig met 'n bykomende veiligheidsdeur, en openbare parkeerplek is langs die gebou beskikbaar. George-lughawe is 10,2 km van die woonstel af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Coo-ee 9
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Millene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 69, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coo-ee 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 69, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeVDPYApdofEwNpJH1Zy57CDELLyEcLQjP0kPeWFpvGlE4grLvW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 69 Beach Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054372555425 22.390635555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang