Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa
Beskrywing
Die standaardkamers het elkeen 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse styl en 'n bad of 'n stort of albei. Die kamer is smaakvol versier en spog met japonne en pantoffels. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi, lugversorging en 'n kroegie vol voorraad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die Coopmanshuijs Spa bied 'n groot verskeidenheid behandelings vir jou vel en lyf, om liggaam en siel te laat ontspan, te detoks en te verkwik. Ons professionele terapeute sal jou help om die behandeling wat die beste aan jou persoonlike behoeftes voldoen te kies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Klassieke kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse styl en 'n bad of 'n stort of albei. Die kamer is smaakvol versier en het 100%-katoenperkallinne, japonne en 'n eksklusiewe plaaslike reeks toiletware. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kroegie vol voorraad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die Coopmanshuijs Spa bied 'n groot verskeidenheid behandelings vir jou vel en lyf, om liggaam en siel te laat ontspan, te detoks en te verkwik. Ons professionele terapeute sal jou help om die behandeling wat die beste aan jou persoonlike behoeftes voldoen te kies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamers het elkeen 'n ekstra lang enkel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse styl en 'n bad, aparte stort, toilet en bidet. Daar is ook 'n privaat balkon in sekere kamers. Die kamer is smaakvol versier en het 100%-katoenperkallinne, japonne en 'n eksklusiewe plaaslike reeks toiletware. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kroegie vol voorraad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die Coopmanshuijs Spa bied 'n groot verskeidenheid behandelings vir jou vel en lyf, om liggaam en siel te laat ontspan, te detoks en te verkwik. Ons professionele terapeute sal jou help om die behandeling wat die beste aan jou persoonlike behoeftes voldoen te kies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe-kamers het elkeen 'n ekstra lang koningingroott-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse styl en 'n bad, aparte stort, toilet en bidet. Daar is ook 'n privaat balkon in sekere kamers. Die kamer is smaakvol versier en het 100%-katoenperkallinne, japonne en 'n eksklusiewe plaaslike reeks toiletware. Ander sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kroegie vol voorraad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die Coopmanshuijs Spa bied 'n groot verskeidenheid behandelings vir jou vel en lyf, om liggaam en siel te laat ontspan, te detoks en te verkwik. Ons professionele terapeute sal jou help om die behandeling wat die beste aan jou persoonlike behoeftes voldoen te kies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Petite-kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse styl en 'n bad of 'n stort of albei. Die kamer is smaakvol versier en het 100%-katoenperkallinne, japonne en 'n eksklusiewe plaaslike reeks toiletware. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kroegie vol voorraad in. Let daarop dat hierdie kamers kleiner is en ook wissel in grootte en ligging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die Coopmanshuijs Spa bied 'n groot verskeidenheid behandelings vir jou vel en lyf, om liggaam en siel te laat ontspan, te detoks en te verkwik. Ons professionele terapeute sal jou help om die behandeling wat die beste aan jou persoonlike behoeftes voldoen te kies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 33, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang