Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marlene B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

10 uit 10.

Hulle diens en die netheid was regtig ongelooflik. Dankie vir die glimlagte van die personeel.

Adri M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Sal beslis weer hier tuis gaan. Dit was heerlik!

Fantastiese plek! Die personeel is almal baie vriendelik en hulpvaardig! Restaurant het puik kos en diens!

Marika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Uitstekend.

Geleë binne loopafstand van alles en veilige parkering en vriendelike behulpsame personeel. Angelica by ontvangs was uitstekend.

Elmarie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Altyd lekker, 'n pragtige hotel in 'n perfekte ligging.

Ek en my man verkies om hier te bly. Dis so 'n pragtige hotel met ongelooflike vriendelike personeel. Hulle laat mens werklik 'tuis' voel. Almal gaan uit hulle pad uit om dit vir ons lekker en gerieflik te maak.

Elmarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Pragtige stylvolle hotel in die hartjie van Stellenbosch.

Was nog elke keer só lekker om by Coopmanshuijs te bly. Personeel laat mens werklik welkom en tuis voel. Kamers is pragtig gemeubileer en om op die stoep middagete of aandete te eet, is ideaal! Dan beleef mens werklik die ‘vibe’ van Stellenbosch.

Janine V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V

Baie lekker verblyf met 'n romanties en smaakvolle aandete.

Sien sterre.

Reana R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana R

Uitstekende diens van alle personeel.

Personeel was vriendelik, die diens was absoluut professioneel, en die ligging van die hotel is uitstekend. Dit was heerlik om in so 'n historiese straat en gebou te bly.

Philip D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

'n Juweel in die hart van Stellenbosch.

Klein, intiem, netjies en perfek vir oorbly in Stellenbosch.

Sam S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sam S

Gorgeous old building and lovely staff, but our room was a real let-down.

The windows from our room opened up into a little alleyway beside the neighboring restaurant. I could have lived with the view of cabbage heads and mops and buckets, but the noise of their generator and staff having a boisterous chat session from 06:00 (which would have made a New Delhi marketplace seem tranquil) was pushing it a bit far. I have absolutely no idea how the above can be described as '5 star luxury' and how they can let this room at all. I complained to the manageress and received a small discount. The gesture was appreciated, but I was still charged over two thousand rand for the honor of sleeping kitchen-alley-adjacent and left Coopmanhuijs wishing I'd just stayed at home. A very big let-down for our early Valentines' trip and I'm sure this is not the first complaint that they've had about this room.

Vanaf
Vanaf R3 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 33, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZWZiNGQyLTEwMjEtNDE0MC1hNjM0LTA4ZjBlZDZjMjdhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 860 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 33 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.938072864804 18.86198580265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang