Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Zuki A
1 nag
5.0
Jul 2024

10 uit 10. Hulle diens en die netheid was regtig ongelooflik. Dankie vir die glimlagte van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Sal beslis weer hier tuis gaan. Dit was heerlik! Fantastiese plek! Die personeel is almal baie vriendelik en hulpvaardig! Restaurant het puik kos en diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Geleë binne loopafstand van alles en veilige parkering en vriendelike behulpsame personeel. Angelica by ontvangs was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Pragtige hotel met die beste ligging! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Altyd lekker, 'n pragtige hotel in 'n perfekte ligging. Ek en my man verkies om hier te bly. Dis so 'n pragtige hotel met ongelooflike vriendelike personeel. Hulle laat mens werklik 'tuis' voel. Almal gaan uit hulle pad uit om dit vir ons lekker en gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Pragtige stylvolle hotel in die hartjie van Stellenbosch. Was nog elke keer só lekker om by Coopmanshuijs te bly. Personeel laat mens werklik welkom en tuis voel. Kamers is pragtig gemeubileer en om op die stoep middagete of aandete te eet, is ideaal! Dan beleef mens werklik die ‘vibe’ van Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Baie lekker verblyf met 'n romanties en smaakvolle aandete. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reana R
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Uitstekende diens van alle personeel. Personeel was vriendelik, die diens was absoluut professioneel, en die ligging van die hotel is uitstekend. Dit was heerlik om in so 'n historiese straat en gebou te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2016

'n Juweel in die hart van Stellenbosch. Klein, intiem, netjies en perfek vir oorbly in Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2015

Gorgeous old building and lovely staff, but our room was a real let-down. The windows from our room opened up into a little alleyway beside the neighboring restaurant. I could have lived with the view of cabbage heads and mops and buckets, but the noise of their generator and staff having a boisterous chat session from 06:00 (which would have made a New Delhi marketplace seem tranquil) was pushing it a bit far. I have absolutely no idea how the above can be described as '5 star luxury' and how they can let this room at all. I complained to the manageress and received a small discount. The gesture was appreciated, but I was still charged over two thousand rand for the honor of sleeping kitchen-alley-adjacent and left Coopmanhuijs wishing I'd just stayed at home. A very big let-down for our early Valentines' trip and I'm sure this is not the first complaint that they've had about this room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 025
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 025
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 33, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZWZiNGQyLTEwMjEtNDE0MC1hNjM0LTA4ZjBlZDZjMjdhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 025 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 33 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.938072864804 18.86198580265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang