Copperpot Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lucas-straat 4, Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Copperpot Guesthouse is in Newtonpark geleë en is 'n toevlugsoord vir alle reisigers wat op soek is na gemak en ontspanning.
Dié gastehuis spog met 'n verskeidenheid kamers wat elk slaapplek vir 2 tot 6 gaste het. Elkeen het knus beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Daar is ook 'n TV met stroomdienste, 'n yskassie, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike leefarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel, asook buitemeubels, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Copperpot Guesthouse in die hartjie van Port Elizabeth geleë en bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede in 'n 10 km radius. Gaste kan ongerepte strande, winkelsentrums, die Nelson Mandelabaai-stadion en Newtonp se swembad besoek. Copperpot Guesthouse bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bridgette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Lucas-straat 4, Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
- Gaste dink Copperpot Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newtonpark Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lucas-straat 4, Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang