Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Cove 6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R406 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Die tariewe dek linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens.

Noodsaaklikhede soos tee/koffie, bottels water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons word met aankoms voorsien.

Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste sal pp die 8ste dag van hul verblyf 'n komplimentêre skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke ontvang. Enige bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet asb. onthou om strandhanddoeke saam te bring.

Let asb. dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.

Hierdie verblyf bied gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of matriek rage-besprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 72A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db7bf4915f6218af9ee858cb53fcefd3e3774908abd13dae4227ed3b673c35f5f33e30bdc46a0d53a8deb6b2fc54b5b2847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 72A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.540464879985 31.21724084785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang