Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 140, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Tree Cottages is in 'n sekuriteitskompleks in Hermanus geleë en is 2 km vanaf die middedorp.

Gaste het 'n keuse om die Coral Tree Cottage 1 met slaapplek vir 4 of die Coral Tree Cottage 2 met slaapplek te bespreek, elk met 'n privaat ingang.

Coral Tree Cottage 1 beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 2 enkelbeddens in die leefarea, en die oopplan Coral Tree Cottage 2 is ingerig met 'n dubbelbed. Elkeen van die kothuise het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kothuise het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat 'n TV het.

Coral Tree Cottages is 600 m vanaf die hawe geleë wat 'n lieflike see-uitsig bied. Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos kajak, staan-roeiplankry, swem, visvang, perdrytoere, gholfspeel, asook walviskyk tussen Julie tot Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoed en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken vir stap, voetslaan en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Coral Tree Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 140, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Tree Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 140, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQWXBD6NlixekFkEaGuRzCN88gJ0ZNtQ3gIuGVXVLTyy8hNB3OT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 140 Church Street Mariners Village 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429062454522 19.221913449004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang