Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Coral Tree Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eileen F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen F

A lovely weekend away situated in the trees!

Fabulous place, felt so at home, will definitely be going back again. Wonderful hosts!

Marthina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina V

Rustige plekkie.

Lekker groot vertrekke en rustig.

Lukas K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Uitstekende plek. Goeie diens. Waarde vir geld.

Vol DSTV, toegang gratis tot waterpark slides, skoon, netjies, braaigeriewe met rooster word elke dag skoogemaak, die huis word elke dag skoongemaak met skoon handdoeke. Hoogs aanbeveel.

Sonja M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Heerlike woud stilte.

Heerlike skoon en netjiese verblyf.

Maxie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie T

Baie lekker bly geriewe, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Selfs 'n tweepuntprop.

Ek sal enige tyd weer daar oorbly! Goeie beplanning tydens beurtkrag is wel baie belangrik aangesien daar nie 'n gasstoof of kragopwekker is nie.

Luzane P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzane P

We had an awesome time, will definitely go back.

Cottage was super clean, staff very helpful and friendly. Great fun for all ages at Adventureland.

Vella E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vella E

Verby lekker.

Nie net was alles perfek nie maar die beste van als is dat wanneer jy op vakansie is nie nog hoef te worry om skoon te maak nie. Jy het net soveel meer tyd om te ontspan en jou tyd te geniet saam jou geliefde. Was 'n plesier om terug te kom en als is skoon gemaak binne en buite. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan.

Xoliswa M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Xoliswa M

Amazingly, tranquil.

Coral Tree is secluded by not too far off from amenities and activities. Definitely worth repeating.

Miranda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B

Baie lekker. Ons het die stilte geniet en kon tyd maak vir mekaar en net bietjie afwyk van die alledaagse dinge.

Pragtige plek. Sal baie graag weer wil gaan. Daar is genoeg ruimte en die beste van alles dit is so in die natuur geleë, iets waarvan ek my kêrel baie van gehou het.

Diane P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane P

A wonderful break away from home!

Lovely cottage with beautiful surrounding gardens.

Berdine G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine G

Vriendelike ontvangs, skoon, netjiese verblyf.

Skoon, netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is vir rustige, ontspannende verblyf.

Lukas Rudolph L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas Rudolph L

Was baie lekker en het lekker uitgerus.

Sal waardeer word as cottages, WiFi-verskerkers kan kry dan sal jy WiFi in cottages kan optel. Knders wil dit deesdae hê. Generator wat vir cottages krag voorsien met die baie loadshedding.

Coral Tree Cottages se terugvoer

We are in the process of installing Wi-Fi to the cottages and looking into alternative power during load shedding.

Coral Tree Cottages
Stefan S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S

Hosts are very friendly and helpful with tips about the area.

Hosts introduced us to various interesting contacts for business.

Nadine P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P

Rustige wegbreek.

Coral Tree Cottages is 'n moet vir 'n gesinswegbreek! Netjiese geriewe en gemaklike, skoon blyplek. Rustig en stil. Speelplek vir kinders en swembad. Die gratis toegang tot waterpark is 'n groot bonus. Sal definitief weer daar gaan bly!

Quasims S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quasims S

Relaxing.

Relaxing and enjoyable. Will definitely go again.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wena V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wena V

Not what I expected.

Renovation to ensure a 4 star. Towels, bedding stained and old. Unfortunately not a 4 star, maybe a 3. Overall cleaning not good and for this overpriced!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie wat ek verwag het nie.

Opknapping benodig om 4-ster te verseker. Handdoeke, beddegoed gevlek en oud. Ongelukkig nie 'n 4-ster-plek nie, miskien 3-ster. Deurgaans nie skoon nie en daarom te duur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thea S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Fantastiese wegbreek.

Ons het fantasties lekker gekuier! Vir 'n mamma en twee klein dogtertjies was dit baie veilig. So rustig met die natuur om mens. Die kids het dit baie geniet, speelarea en die groot grasperke was vir die kids baie pret. Die huisies is ruim en vreeslik lekker ingerig. Ons sal beslis weer en weer teruggaan om te gaan kuier.

Marko P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko P

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly. Goeie ligging. Skoon en netjies.

Jacques V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V

Baie rustig en naby heelwat ander besienswaardighede.

Coral Tree Cottages word mooi na omgesien. Reg langs die N2 naby Plettenberg en Knysna.

Mare O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mare O

Ons sal weer hier bespreek, baie lekker privaat en netjies!

Aangename mense en lekker verblyf! Sal dit aanbeveel!

Gilian M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilian M

Ek het my verblyf baie geniet.

Ek was in 2016 by Coral Tree Cottages met 'n vriendin en ons dogters. Hierdie jaar was ek met my 80 jarige ouma daar en self sy het dit geniet. Ek kom weer terug in 2018 as die Here ons spaar. Ek het gister besprekings gedoen en moet nog die deposito vandag betaal. So ja sien julle dan.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Susan M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M

Cosy cottages in a stunning location.

We love staying at Coral Tree Cottages ─ private, lovely gardens, well equipped and comfortable. Situated in the perfect place as there are plenty activities to do around this area. Recommend to all families with children.

Marco K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco K

Regtig lekker gebly. Voel na 'n regte vakansiehuisie.

Die oomblik wat jy daar instap voel jy op vakansie. Als is daar wat jy wil en adventureland is treë van jou af. Ons het lekker gebraai en geswem, wat meer wil jy op 'n vakansie doen. Dankie Coral Tree.

Tanja S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tanja S

Nie 4 ster waardig nie.

Die beddegoed was vuil en vol geel kolle. Daar was kokkerotte en vismotte tussen die linne van die kinders. Alle kombuistoerusting was vuil en daar was 'n slegte reuk in die cottages, asof daar 'n muis dood was.

Elize N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N

Dit was alles wat ons wou hê en meer.

Dit is 'n pragtige plek in 'n pragtige area. Die chalet is perfek en het alles wat jy nodig het. Ons verblyf was privaat en ons kon heerlik ontspan en het dit as basis gebruik om die res van die Plettenbergbaai-omgewing ook te besigtig. Adventure Land kan ook beslis aanbeveel word. Dit was regtig die moeite werd.

Paul V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Relax!

Noisy road nearby, but the cottages are great and spacious.

Erna K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna K

Skoon, netjies en goed toegeruste verblyf.

'n Pragtige plek naby Knysna en Plett.

Herman B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Ruim, skoon en moderne akkommodasie!

In 'n lieflike woud-omgewing! Baie geskik vir jong kinders wat op grasperke kan speel. Die kamers en leefareas is ruim en selfsorgtoebehore is alles daar.

Simon D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D

Die beste vakansie ooit!

Die was definitief die beste vakansie wat ons ooit ervaar het. Kan Coral Tree vir enige persoon aanbeveel. Sien uit om hulle weer te besoek, die keer vat ons, ons vriende saam. Baie dankie aan die Coral Tree-span, julle is voorwaar 'n aanwins vir die park.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4HGPC5rZ6Ebpo6bcCJ9p8dXyaheA52hcBMfx1NgohlmNfk4mnO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038906883247 23.231459856033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang