Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Eenslaapkamer-kothuis
Selfsorgkothuis
Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.
Tweeslaapkamer-kothuis
Selfsorgkothuis
Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.
Tweeslaapkamer-kothuis met 'n private swembad
Selfsorgkothuis
Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.
Huisreëls

Die slaapbanke in die kothuise is slegs vir kinders tussen 3 en 10.

Daar is 'n ekstra fooi van R200 per kind as die slaapbank buiteseisoen gebruik word, R380 per kind as die slaapbank in mid-seisoen gebruik word, en R420 per kind as die slaapbank in spitsseisoen gebruik word.

Die minimum verblyftydperk tydens spitsseisoen (Desember/Januarie) is 5 nagte.

Ons voorsien bababedjies vir kinders onder 2.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4HGPC5rZ6Ebpo6bcCJ9p8dXyaheA52hcBMfx1NgohlmNfk4mnO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038906883247 23.231459856033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang