Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Eileen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A lovely weekend away situated in the trees! Fabulous place, felt so at home, will definitely be going back again. Wonderful hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige plekkie. Lekker groot vertrekke en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekende plek. Goeie diens. Waarde vir geld. Vol DSTV, toegang gratis tot waterpark slides, skoon, netjies, braaigeriewe met rooster word elke dag skoogemaak, die huis word elke dag skoongemaak met skoon handdoeke. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Heerlike woud stilte. Heerlike skoon en netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maxie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Baie lekker bly geriewe, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Selfs 'n tweepuntprop. Ek sal enige tyd weer daar oorbly! Goeie beplanning tydens beurtkrag is wel baie belangrik aangesien daar nie 'n gasstoof of kragopwekker is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

We had an awesome time, will definitely go back. Cottage was super clean, staff very helpful and friendly. Great fun for all ages at Adventureland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vella E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Verby lekker. Nie net was alles perfek nie maar die beste van als is dat wanneer jy op vakansie is nie nog hoef te worry om skoon te maak nie. Jy het net soveel meer tyd om te ontspan en jou tyd te geniet saam jou geliefde. Was 'n plesier om terug te kom en als is skoon gemaak binne en buite. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xoliswa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2021

Amazingly, tranquil. Coral Tree is secluded by not too far off from amenities and activities. Definitely worth repeating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Baie lekker. Ons het die stilte geniet en kon tyd maak vir mekaar en net bietjie afwyk van die alledaagse dinge. Pragtige plek. Sal baie graag weer wil gaan. Daar is genoeg ruimte en die beste van alles dit is so in die natuur geleë, iets waarvan ek my kêrel baie van gehou het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Diane P
Kort verblyf
4.6
Aug 2020

A wonderful break away from home! Lovely cottage with beautiful surrounding gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4HGPC5rZ6Ebpo6bcCJ9p8dXyaheA52hcBMfx1NgohlmNfk4mnO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038906883247 23.231459856033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang