Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

By Coral Tree Cottages bied ons selfsorgverblyf in 'n tuinkothuise.

Ons het 3 tweeslaapkamerkothuise. Elke ruim kothuis (110 m²) is goed toegerus, het twee badkamers en het slaapplek vir tot 4 volwassenes. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat geskik is vir 2 kinders onder 10 jaar oud. Een van hierdie kothuise het 'n privaat swembad en al die kothuise het 'n braai-area in 'n privaat tuin.

Ons het ook 3 eenslaapkamerkothuise wat geskik is vir 2 volwassenes (80 m²). Al die kothuise het 'n slaapbank, wat slegs geskik is vir kinders onder 10.

Ons gemeenskaplike swembad is weg van die kothuise, maar binne maklike stapafstand. Die kothuise is almal vernoem na voëls wat op ons eiendom gesien is. Ons het meer as 60 spesies voëls op ons eiendom aangeteken. Coral Tree Cottages spog met sy eie waterpark op die perseel bekend as Adventure Land. Ons gaste kry gratis toegang tot die waterpark vir die duur van hul verblyf.

Ons is 'n paar minute se ry vanaf die ongerepte strande van Plettenbergbaai. 'n Groot verskeidenheid doendinge en bekroonde gholfbane is naby.

Die Tuinroete is bekend vir keurige voëllewe, boswandelings en walviskyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Tree Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4HGPC5rZ6Ebpo6bcCJ9p8dXyaheA52hcBMfx1NgohlmNfk4mnO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038906883247 23.231459856033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang