Cormoran 26
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cormoran 26 is 'n pragtige selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks teen die Umhlanga-promenade. Dit bied direkte toegang tot die gewilde promenade en Umhlanga-strand. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanuit elke kamer en ook van die balkon af.
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 pragtige en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie kamer het 'n lieflike see-uitsig en direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp en beskik ook oor 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en Showmax.
Die eenheid het 'n lieflike balkon met pragtige see-uitsigte. Gaste kan gebruikmaak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe of lekker op die nabye strand gaan stap. Die kompleks is naby bekende restaurante en kruidenierswarewinkels.
Die woonstelkompleks het 'n hysbak en die eenheid is op 1 verdieping.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bonnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cormoran 26 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal