Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cormoran 26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kirsten P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Compact, cosy and cost effective! Compact and cost-effective, perfect for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike ervaring. Wonderlike woonstel en die eienaars was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierrette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlike vars see-lug ervaring en puik waarde vir geld. Wat 'n wonderlike skoon en netjiese plekkie om in tuis te gaan met vakansie. Die eenheid was goed toegerus, baie mooi skoon met die mooiste uitsig oor die see en swembad. Baie veilig, op die promenade, met die rustigheid van die see. Ek sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

I spent most of my time working but my family enjoyed every minute of our stay. The hosts were amazing. They made sure we were comfortable and also checked in on us after we had left. It was not just about our stay, but our safety and making sure that we arrived home safe was a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Punjee N
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Food for the soul. It was a beautiful apartment tastefully furnished with a breathtaking view of the ocean and the surrounding areas. The owner was very kind and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Location wonderful and Bonnie was such a patient and helpful hostess! We had a lovely two days! Would have loved to stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bonnie
Cormoran 26
Dear Gerda, such a pleasure hosting you. Thank you for looking after our special apartment beautifully. We hope to welcome you in the future.

Sara K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bonnie
Cormoran 26
Baie dankie, Sara. Baie bly Morne en vriende het ons spesiale plekkie so baie geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Salome V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pragtig uitsig, silwerskoon, gerieflike woonstel. Ons het heerlik gebly! Die gasvryheid was uitstekend, en ons het selfs 'n verwelkomingsjokkie ontvang!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Het 'n fantastiese, rustige tyd gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolindi F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gemaklik, veilig en goed geleë. Die woonstel is skoon en netjies. Dit is gemaklik om na die see toe te stap, maar dit is rustig omdat dit nie so naby die hoofstrand geleë is nie. Die eienaar was dadelik beskikbaar om enige navrae te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dda3bdc1beab91810d23a6b73717e091e1da465769e52acfce9d5e660b924cdb3375d59812246b24de8f8d0e7dfe295b6b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 80 Lagoon Drive Cormoran 26 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.716063250295 31.092087272457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang