Cornellskop Country Stay
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Die etenstafel het sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel vir kouer nagte, en gratis WiFi. Die groot stoep het bykomende buitelug-eetplekke. Gaste kan leeus, hiënas, jagluiperds, volstruise, jakkalse wolwe, poue, naguile en die inwonende mooimeisie koekoek (groen koekoek) en geelbekwou op die perseel sien. Die plaasdam bied 3 jetties en diere-interaksies en plaastoere kan voor aankoms gereël word. Daar is ook 'n voetslaanpad van so 3 km deur Renosterveld, bergfietsroetes en piekniekplek tot gaste se beskikking.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste swem op eie risiko.
Gaste moet hul eie visvangtoerusting saambring sou hulle kurper op 'n vang-en-vrylaat-basis wou vang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Die etenstafel het sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek. Die groot stoep het bykomende buitelug-eetplekke. Gaste kan leeus, hiënas, jagluiperds, volstruise, jakkalse wolwe, poue, naguile en die inwonende mooimeisie koekoek (groen koekoek) en geelbekwou op die perseel sien. Die plaasdam bied 3 jetties en diere-interaksies en plaastoere kan voor aankoms gereël word. Daar is ook 'n voetslaanpad van so 3 km deur Renosterveld, bergfietsroetes en piekniekplek tot gaste se beskikking.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste swem op eie risiko.
Gaste moet hul eie visvangtoerusting saambring sou hulle kurper op 'n vang-en-vrylaat-basis wou vang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en beide die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers is bo in die solderarea en het elk 2 enkelbeddens. Hulle deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die laaste badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele in die kombuis, maar die eetarea het 'n langer etenstafel. Die ruim sitarea het rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die stoep het buitemeubels, 'n buitebraai en lei na die gedeelde swembadjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste swem op eie risiko.
Gaste moet hul eie visvangtoerusting saambring sou hulle kurper op 'n vang-en-vrylaat-basis wou vang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Stel Pass-weg, Cornellskop Klipdrift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang