Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornellskop Country Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel Pass-weg, Cornellskop Klipdrift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Cornellskop Country Stay is 'n plaas van 118 hektaar in die prentjiemooi Van der Stel-pasvallei in Botrivier wat gaste 'n rustige plaasverblyf bied met gehalteverblyf en 'n unieke geleentheid om geredde wild te ontmoet op 'n begeleide toer met bekwame gidse.

Verblyf word in drie eenhede gebied, naamlik die Homestead Family Holiday Home met slaapplek vir 12, Comfort Cottage en Standard Cottage vir 4. Al drie eenhede is individueel gemeubileer en is volledig toegerus vir selfsorg. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan die skouspelagtige geluide van leeus, hiënas, jagluiperds, volstruise, jakkalse, wolwe, poue, nagskutte en die inwonende Smaragkoekoek en Geelbekvlieër geniet. Die plaasdam bied ook 3 jeties en beide diere-ontmoetings en plaastoere kan voor aankoms gereël word, en gaste kan 'n staptog van ongeveer 3 km deur die Renosterveld op die plaas geniet, bergfietsry, of 'n piekniek geniet. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Cornellskop Country Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Der Stel Pass-weg, Cornellskop Klipdrift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornellskop Country Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel Pass-weg, Cornellskop Klipdrift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1caa571d9b7bd79fa245c5597dd655251b4805100533e31acf1968069f4a0989f00a6319df1505439dec4ea07b537f3a0e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Cornellskop Klipdrift Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1871452 19.2283496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang