Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottages

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Juan-maree V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Vriendelike en gemaklik. My kollega het by julle gebly, en hy sê dit het soos tuiste gevoel. Sal beslis weer by julle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annali
Corner Cottages
Hi, Juan Maree Baie dankie vir die resensie. Ons probeer ons beste om dit te laat voel soos jou huis van jou huis af. Ek hoop om vir julle weer in die toekoms van diens te kan wees. Groete, Annali

Berend V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie lekker daar gebly. Baie vriendelike hulp. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Tuis gevoel en rustig. Die eienaarres is ongelooflik oulik, maar sy maak glad nie van haarself 'n oorlas nie. Die akkommodasie is in 'n rustige, mooi area. Ons het met oop vensters geslaap en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annali
Corner Cottages
Hi Sonia Baie dankie vir jou resensie. Ons probeer ons bes om vir mense waarde vir geld te bied en jou positiewe terugvoering maak alles die moeite werd. Ek sien uit daarna om julle weer te sien Nogmaals baie dankie. Annali

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Goed. Let asb. op dat die aanwysings om na Corner Cottges te gaan, vanaf die PE lughawe is en ons (wat vir die eerste keer in PE was) het met die N2 in PE gekom. Groot verwarring! 'n Groot onnodige draai gery. Moes eers lughawe toe om die pad daarvandaan te vind. Was 'n slegte ervaring in die onbekende, besige stad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Just adequate. The tiny room was very cramped. The basin drained too slowly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin S
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie gerieflike kamers, toegerus met alles wat nodig is. Gasvrou het 'n omgee-hart wat omsien na die gaste. Jy kan met 'n geruste hart by hierdie gastehuis oorbly. Ons sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annali
Corner Cottages
Hi Karin Baie dankie vir jou resensie. Dit maak wat ons doen soveel lekkerder om positiewe terugvoering te kry. Dit was baie lekker om julle te ontmoet het. Groete Annali

Nashley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ontspannend Die plek was netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurica S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2021

Nice and homely. Felt very welcome from the start and it was a peaceful area to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William M
1 nag
5.0
Mrt 2020

Clean, comfortable and secure. They need a curtain on the glass portion of the door to the room to screen out the security and street lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin O
Kort verblyf
4.8
Nov 2020

Pragtige kamers met mooi binnenshuise versiering. Baie netjieses plekkie. Ons het op die laaste minuut bespreek. Alhoewel hulle ons nie vir die volle tydperk in een kamer kon akkommodeer nie (weens bestaande besprekings), het hulle aangebied om vir ons 'n groter kamer teen 'n beter prys te gee en om self ons bagasie oor te trek soontoe. Die kamers is pragtig opgemaak en die binnehuise versierings is knap gedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young-weg 35, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArBRw8vv39B7paiL7zL3dDdSljbLgfAPVcLDz16VeKYSH8Q1RH5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 35 Young Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962229966897 25.586997732484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang