Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner House Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Corner House Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Khuselo D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khuselo D

Best ever.

The place is very convenient. Stunning, clean and spacious.

Samantha D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

We felt secure and relaxed.

The host was very friendly, and we loved the spacious units.

Corner House Accommodation se terugvoer

Thank you Samantha, we hope to see you again in the near future.

Corner House Accommodation
Zandria H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandria H

Baie lekker gebly, sal beslis weer terug keer.

Baie vriendelik en alles was soos geadverteer op foto's. Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Corner House Accommodation se terugvoer

Thank you for your review, Zandria Hendricks. We hope to see you again soon.

Corner House Accommodation
Ednall R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ednall R

Was a very relaxing weekend.

We were very happy staying @ Corner House Accommodation and will visit again soon. They just maybe need to extend the Wi-Fi range for both 2.4GHz & 5GHz frequency bands, as Unit E's Wi-Fi signal was low or sometimes disappearing completely. They also need to look at the DSTV decoder. It was only broadcasting channel 100 and radio stations, but overall 99% for the accommodation.

Corner House Accommodation se terugvoer

Thank you for your review, we apologise for the inconvenience caused. DStv and WiFi should've been working.

We will definitely look into this and hopefully on your next visit, all will be in order. Hope to see you back soon!

Corner House Accommodation
Duma M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duma M

Wonderful and enjoyable.

We had a splendid stay at Corner House. The host is so friendly and welcoming. I don't remember experiencing load shedding, whether it's day or night. Thank you very much, Corner House family.

Bramwill Imorahn L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bramwill Imorahn L

Baie gaaf met ontvangs, die plek is presies soos wat verwag was. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Dankie vir die prys wat kinders insluit. Plek was gepas vir 'n getroude paartjie met 2 kinders. Corner house is naby alles en die tydjie was baie spesiaal. Ons kom weer vir 'n volgende keer.

Maggie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Die beste!

Hospitaliteit, Wendy was baie vriendelik. Ons het van die intrapslag tuis gevoel. Plek is naby die mall asook naby die see. Kamers is skoon en netjies. Sal definitief weer daar bespreek.

Frebean O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frebean O

Will recommend it to family and friends.

Our stay was great, location of the accommodation is good not too far from the beach and Boardwalk mall.

Phumzile F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Phumzile F

Just okay.

We had a misunderstanding with the owner on arrival after I indicated that we will be arriving late but I don't think she understood our challenge, she was complaining that we are late and we must settle the balance so that she can go to sleep. When we asked about the generator the following day she told us she can't turn it on because neighbours complain which does not make sense because your neighbours know that you are running a business and her reasoning was not making sense at all.

Corner House Accommodation se terugvoer

This guest came up with all excuses for not paying the balance on arrival, they kept on saying they paid the website which was not true, they only paid the deposit and not the full amount. I also explained that we have water restrictions and shortages in the Eastern Cape, and even that was a problem. As for the generator, I explained that I cannot put the generator on during the early hours of the morning i.e. 02:00 to 04:00 but during reasonable times. I will definitely not recommend hosting them.

Corner House Accommodation
Lindy N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy N

Wonderful.

The unit was very clean and had everything we needed. No problem with load shedding as there is a generator. Hostess very friendly and helpful.

Duma M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duma M

It was awesome and really enjoy our lovely and peaceful stat at Corner House Accommodation.

It was my first time to book a place we don't even know and find it exactly as shown in the ad, so for that we were very impressed. The place is so clean and manager so caring and welcoming with a friendly face. We loved everything about it and we will definitely call again.

Bruce A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce A

Value for money.

Comfortable and clean with friendly owner and great pool and lapa.

Mpumi M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mpumi M

Horrible stay.

The guesthouse should not take groups. They did not even allow people to talk, whenever we talk, someone will come and make us quiet and say that we are making a noise. They failed to fix the plugs until we check out, they did not even bother to clean the pool, in fact it felt like we were in jail. On the check out time, the old lady was already chasing guests out, screaming to bring the keys and get out of her place. Am warning friends not to go that guesthouse unless they are couples or on a business trip where they will keep quiet and sleep.

Jan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Dis die beste!

Sien julle binnekort weer vir 'n vakansie!

Johann W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann W

Rustig.

Bietjie teleurgesteld. Word op webtuiste geadverteer as B&B so ook op hul muur. Word ook op die webtuiste gesit dat etes op aanvraag beskikbaar is. WiFi word geadverteer, maar daar was nie. Geen van die geriewe was beskikbaar nie. Dit was al die tyd self-catering. Ons het spesifiek bed en breakfast plek bespreek vir ons laaste dae van vakansie. Baie misleidend.

Janice M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice M

Was great staying at Corner House.

Excellent service and very clean. Thank you.

Riaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf in stil area.

Baie vriendelike ontvangs deur Jenny wat jou baie tuis laat voel het. Akkommodasie pragtig, netjies en rium. Veilig gevoel en sal definitief weer van Corner House se verblyf gebruik maak.

Charon C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charon C

Lekker by die see.

Gerieflik, groot, beskik oor alle benodighede, naby die see, maar ver van die geraas. Mooi omgewing, veilig!

Pamela S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela S

Baie klein vir 'n gesin.

Nie waarde vir geld nie.

Etienne V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Die lieflikste plekkie.

Corner House se ligging is fantasties. Ons was vriendelik verwelkom en dit was alles en meer wat ons verwag het. Netjies en goed ingerig. Ons was privaat en het alles gehad wat ons benodig het. Ons sal definitief weer hier woon as ons weer in PE is.

Barbara N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Besonder aangenaam.

Ons is hartlik ontvang en het baie tuis gevoel.

Paul L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Als wat mens nodig het en nog meer!

Baie gasvrye mense wat mens dadelik laat welkom voel. Geriewe is wonderlik en als is nabygeleë! Sal dit aanbeveel vir enige besigheidman/vrou sowel as gesin! Baie dankie!

Juan B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Baie gerieflik en beslis 'n positiewe ervaring.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het ons 4 aande terdeë geniet. Die eenheid is baie gerieflik en netjies ingerig. Ideaal vir besigheid en vakansie.

Corner House Accommodation se terugvoer

More Juan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Baie groete
Jenny

Corner House Accommodation
John O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John O

Aangenaam en goed geleë.

Lekker blyplek, vriendelike ontvangs. Goed geleë in 'n aangename omgewing.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lydia D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Die kamer is netjies gewees en ons het ons verblyf baie geniet.

Dit is altyd lekker om na 'n lang pad vriendelik ontvang te word. Ek sal weer daar tuisgaan! Ek sal die plek met liefde aanbeveel.

Amanda D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Wat 'n pragtige gastehuis in 'n stil omgewing, minimum verkeer.

Ons is vriendelik ontvang deur Jenny en haar man. Pragtige, ruim kamers, goed ingerig en silwerskoon. Ons sal verseker graag weer by Corner House oorbly.

Johnnie P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnie P

Lekker, maar te kort.

Wanneer ek weer in hierdie geweste is, sal ek weer hier bly.

Lene D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lene D

Nice stay, kind staff.

Jenny did everything to make my stay pleasant. I could stay late in the morning so I could go straight to the airport. Thank you for that.

Lindie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Hartlik ontvang.

Die mense het ons tuis laat voel en was baie vriendelik.

Fazlin E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fazlin E

Very nice to stay at and very convenient.

I really enjoyed my stay and holiday. Jenny was very friendly and helpful.

Tom C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tom C

Baie netjies en skoon.

Sien die sterre.

Jannie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons benodig het. Vriendelike gasvryheid.

Sal Corner House enige tyd by vriende en familie aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulbring-weg 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MWI2NGUwLTI3NGQtNDcyYS1hZjA0LTExMmQ2OTgzNzQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 11 Bulbring Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994758478126 25.649773077609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang