Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosimi Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
2 Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 'n paartjie en het lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad toilet en wasbak. Japonne word voorsien. WiFi is beskikbaar en die kamer het 'n yskassie, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Braaigeriewe, piekniekmandjies, namiddag-tee en aandetes is op versoek beskikbaar.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en dus moontlik nie geskik is vir bejaardes en gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
3 Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is geskik vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Japonne word voorsien. WiFi is beskikbaar en die kamer het 'n yskassie, slim-TV, kluis en tee-en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Braaigeriewe, piekniekmandjies, namiddag-tee en aandetes is op versoek beskikbaar.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en dus moontlik nie geskik is vir bejaardes en gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
4 Koningin-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n paartjie en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Japonne word voorsien. WiFi is beskikbaar en die kamer het 'n yskassie, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Braaigeriewe, piekniekmandjies, namiddag-tee en aandetes is op versoek beskikbaar.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en dus moontlik nie geskik is vir bejaardes en gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
5 Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 3 gaste en het lugversorging, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dagbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Japonne word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, kookplaat, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar, asook 'n kluis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Braaigeriewe, piekniekmandjies, namiddag-tee en aandetes is op versoek beskikbaar.
Neem asb. kennis dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en dus moontlik nie geskik is vir bejaardes en gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ae51578531f86bdce6f5ffcb8d5d89baa462c388cd24946d506d0dcc6b11889670f424904c899c51722802681fbf4b2ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 37 Murray Street Schoongezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817582172673 18.651113991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang