Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosimi Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eureka G
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie goeie waarde vir jou geld en baie bekostigbare verblyf. Wat 'n rustige en vriendelike gastehuis is dit nie! Ek het werklik dit geniet om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Always top-notch. The facility is great and the hostess is always very friendly and professional. I will continue to make use of Cosimi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Heerlike kos en pragtige kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hazel het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Die kamer was skoon en gerieflik. Die ontbyt was heerlik en dit was die klein dingetjies wat 'n verskil gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinde V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Lekker duursame bed gewees. Skoon. Daar is buite trappe op tot by die kamer wat dit dalk moeilik kan maak vir mense wat nie trappe kan klim nie, maar verder was dit vreeslik lekker. Ons kon nie bly vir ontbyt nie en die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om vir ons 'n take away breakfast en koffie reg te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie gemaklik en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons kuier baie lekker te maak. Uitstekende diens, ontbyt en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Cosimi was 'n oase na 'n baie gejaagde dag. Ons gasvrou was wonderlik en het ons onmiddelik tuis laat voel en sy was tot bereid om ons af te laai indien ons uber nie betyds was nie. Die kamer was pragtig en na 'n heerlike nag het die lekkerse ontbyt gewag. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2023

Absolutely love the facility and the hospitality. This is my second stay at Cosimi Guest House and certainly not my last. Well-appointed for business trips and in a very quiet part of Durbanville. Hospitality is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

Die ontvangs by gastehuis en ontbyt was eersteklas. Hazel is aanpasbaar met haar tye en my toegelaat om my aanlyn vergaderings by die gastehuis af te handel na ek reeds uit moes wees. Pragtige en veilige omgewing vir drawwers en stappers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlike lafenis. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ae51578531f86bdce6f5ffcb8d5d89baa462c388cd24946d506d0dcc6b11889670f424904c899c51722802681fbf4b2ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 37 Murray Street Schoongezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817582172673 18.651113991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang