Cosimi Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Eureka G - Sep 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld en baie bekostigbare verblyf.
David V - Aug 2024
Algehele gradering
Always top-notch.
Jolandi V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Hazel het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.
Carinde V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Hansie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons kuier baie lekker te maak.
Ronel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosimi was 'n oase na 'n baie gejaagde dag.
David V - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely love the facility and the hospitality.
Wikus B - Mei 2023
Algehele gradering
Die ontvangs by gastehuis en ontbyt was eersteklas.
Vic O - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike lafenis.
David V - Okt 2022
Algehele gradering
Pity my stay was so short, would have enjoyed staying longer.
Jacobus L - Okt 2021
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Carien B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful, neat, safe and clean. Very friendly service. Breakfast is excellent!
Schalk B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie privaat, goeie diens, netjies!
Ansofie V - Nov 2020
Algehele gradering
Geen moeite is te veel nie.
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang