Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosimi Guest House

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosimi Guest House bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Durbanville, Kaapstad, en is perfek geleë in 'n stil ligging naby genoeg aan geriewe wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van individueel versierde kamers wat elk tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word badjas voorsien. Die kamers met lugversorging het WiFi, en hulle is toegerus met yskassies, kluise, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet wat in die eetkamer bedien word, en op versoek kan piekniekmandjies, middagtee en aandete gereël word. Die gastehuis het 'n lieflike gemeenskaplike sonkamer met 'n TV, gemaklike banksitkamers en boeke. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Cosimi Guest House is 4 km vanaf verskeie winkels en restaurante, Mediclinic Durbanville, Durbanville-renbaan en Durbanville-gholfklub geleë. Durbanville bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en kelders en bied doendinge soos bergfietsry. Gaste kan ook die Durbanville-roostuin besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Cosimi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosimi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 37, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ae51578531f86bdce6f5ffcb8d5d89baa462c388cd24946d506d0dcc6b11889670f424904c899c51722802681fbf4b2ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 37 Murray Street Schoongezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817582172673 18.651113991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang