Cosy Cottage
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het ’n dubbelbed en enkelbed in ’n oopplan-uitleg. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, draagbare induksiestoof, pan, staalpot, broodrooster, ketel, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe, fars melk en filterwater. Die kothuis het 'n etenstafel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi. Handdoeke, handseep en toiletpapier word voorsien. Die losstaande kothuis bied privaatheid en het toegang tot die hoofhek. Daar is nie lugversorging nie, net 'n waaier. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, en gebruik sonkrag, Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dakwoonstel is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Hierdie ruim eenheid word met 'n privaat trap vanaf die motorhuis bereik. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n sitarea met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het plafonwaaiers. Handdoeke, handseep en toiletpapier word voorsien. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, en daar is sonkrag. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dakwoonstel is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Hierdie ruim eenheid word met 'n privaat trap vanaf die motorhuis bereik. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n sitarea met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het plafonwaaiers. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, en daar is sonkrag. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabies-straat 13, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang