Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Cottage
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het ’n dubbelbed en enkelbed in ’n oopplan-uitleg. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, draagbare induksiestoof, pan, staalpot, broodrooster, ketel, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese komberse is gedurende die winter beskikbaar. Die kothuis het 'n etenstafel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi. Wasgoed kan op versoek gewas word. Die losstaande kothuis bied privaatheid en het toegang tot die hoofhek. Daar is nie lugversorging nie, net 'n waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Penthouse
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Penthouse is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Hierdie ruim eenheid word met 'n privaat trap vanaf die motorhuis bereik. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel, platskerm-TV met Openview en gratis, onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n sitarea met 'n pragtige uitsig oor die bome. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het 'n dakwaaier en veilige onderdakparkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

The Cozy Cottage is nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke geldig is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-straat 13, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMALHr8iTvW5DJVw0aEWTYg2zWSGmkAgo3ELNQijAoS9ZiBEvU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 3) 92 5 1 5 13 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.814088632902 28.27100417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang