Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A simply love stay. While our stay was only for one night for a hospital procedure the next day, it was very enjoyable. Upon arrival, we were warmly welcomed by our host, Hanneline. Our penthouse room was airy and spacious with a lovely view of the garden. Load shedding was no issue thanks to solar power, and there was also WiFi access. Cosy Cottage is perfectly located in a tranquil area, but literally only 5 minutes from Kloof Mediclinic and a small shopping centre with restaurants. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Hi Lize Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en jy herinner ons net weer hoekom ons so lief daarvoor is om mense te bedien deur ons gaste plekkies. Ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Cosy Cottage Hanneline

Anton E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gerieflik, veilig en baie sentraal gelee. Ek sal Cosy Cottage vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Baie dankie vir die resensie, Anton. Dit word baie waardeer. Hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Cosy Cottage Hanneline

Beukes G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Skoon. Die eenheid was regtig skoon. Ons het lekker gebly. Dit is 'n baie rustige area en alles was 100%. Lekker naby aan restaurante en Menlyn-winkelsentrum, asook die Kloof-hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Baie dankie vir die resensie Beukes. Groete Cosy Cottage Hanneline

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Perfek. Wonderlike plekkie. Skoon en netjies. Perfek vir 3 mense. Wonderlike en vriendelike eienaars. Sal enige iemand aanraai om daar te gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het lekker gebly - sou net graag iets ekstra wou gehad het wat die TV en ligte aanhou tydens beurtkrag. Baie vriendelike gasvrou en die kamer is lekker gerieflik. Ek sou net graag met beurtkrag iets wou gehad het wat nie net 'n lig binne die vertrek gee nie, maar miskien ook darem die TV kan aansit en 'n selfoon charge. Verder is dit regtig goeie diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Wilna baie dankie vir die resensie. Beurtkrag bly maar ñ kopseer maar ons sal kyk hoe ons kan maak om te verbeter in die toekoms wat sonkrag aan betref. Vriendelike groete Cosy Cottage Hanneline

Bebbie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ons het heerlik gebly. Ek sal Cozy Cottage beslis aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang. Plekkie is pragtig, netjies en het alles wat jy nodig het vir ñ gemaklike verblyf. Mooier as op die foto's. Dis doodstil en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Liewe Bebbie Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is só bly as ons gaste lekker bly. Baie dankie. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Cosy Cottage, Hanneline

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Puik. Puik diens gekry by Hanneline, baie behulpsaam gewees met addisionele info, als werk 100% en WiFi is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Jaco baie dankie vir die resensie dit word regtig opreg waardee. Hoop ons sien julle gou weer. Baie groete Cosy Cottage Hanneline

Phillip C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Gemakliker en baie netjies en goeie spasie. Die spasie in die bestemming is mooi en vol spasie en die hele kuier was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Dankie vir die resensie Phillip Vriendelike groete Cosy Cottage Hanneline

Sune N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Dit was die beste plekkie vir ons. Grasvrou was vreeslik hulpvaardig en so vriendelik. Ons het regtig baie tuis gevoel. Ons sal beslis weer kom oorbly. Lekker naby alles geleë en baie stil en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Suné, baie dankie vir die mooi resensie. Niks maak ons meer gelukkig as om te weet ons gaste bly lekker nie. Hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete. Hanneline

Rita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld. Die verblyf was goed geleë. Vinnige toegang tot die snelweg. Ons is vriendelik ontvang en behandel en altyd geakkommodeer met enige versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneline
Cosy Cottage
Baie dankie vir die resensie Rita. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer. Groete, Cosy Cottage Hanneline

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-straat 13, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMALHr8iTvW5DJVw0aEWTYg2zWSGmkAgo3ELNQijAoS9ZiBEvU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 92 5 1 5 13 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.814088632902 28.27100417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang