Cosy Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
A simply love stay.
Lees meerCosy Cottage se terugvoer
Hi Lize
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en jy herinner ons net weer hoekom ons so lief daarvoor is om mense te bedien deur ons gaste plekkies. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Anton E - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en baie sentraal gelee.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Anton. Dit word baie waardeer. Hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Beukes G - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Beukes.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Gerrit S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
Wilna V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly - sou net graag iets ekstra wou gehad het wat die TV en ligte aanhou tydens beurtkrag.
Cosy Cottage se terugvoer
Wilna baie dankie vir die resensie. Beurtkrag bly maar ñ kopseer maar ons sal kyk hoe ons kan maak om te verbeter in die toekoms wat sonkrag aan betref.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Bebbie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Cosy Cottage se terugvoer
Liewe Bebbie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is só bly as ons gaste lekker bly. Baie dankie. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Cosy Cottage,
Hanneline
Jaco P - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik.
Cosy Cottage se terugvoer
Jaco baie dankie vir die resensie dit word regtig opreg waardee. Hoop ons sien julle gou weer.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Phillip C - Aug 2023
Algehele gradering
Gemakliker en baie netjies en goeie spasie.
Cosy Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie Phillip
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Sune N - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was die beste plekkie vir ons.
Cosy Cottage se terugvoer
Suné, baie dankie vir die mooi resensie. Niks maak ons meer gelukkig as om te weet ons gaste bly lekker nie. Hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete. Hanneline
Rita D - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Rita. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Carel R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens en lekker verblyf.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Carel, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om jou weer te sien onder ander omstandighede. Mooi bly.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Kershia P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon plekkie. Liewe mense en uitstekende diens. Plekkie het als in wat jy nodig sal kry vir kort of lang kuier.
Cosy Cottage se terugvoer
Kershia baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Was te lekker om julle hier te hê. Loer gerus weer in.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Carol H - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Cosy Cottage se terugvoer
Carol, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie van ons te skryf. Dit word regtig baie waardeer en niks is vir ons meer belangrik as dat ons gaste gelukkig moet wees nie. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Hanneline
Tersius V - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvrye mense, privaat, stil en ruim, goed ingerigte kamer.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Tersius.
Vriendelike groete,
Cosy Cottage
Neels G - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Neels!
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Juandre K - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Cosy Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie Juandre. Groete, Cosy Cottage.
Hanneline
Christelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam en veilig.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Christelle.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Astrid A - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Astrid
So jammer om te verneem dat julle nie so gelukkig was nie. Dis ook jammer dat jy nie reageer het op my boodskap as ek gevra het of alles reg is en of julle nog iets benodig...dan sou ons dadelik help met enige iets waar ons kan. Dis vir ons baie belangrik dat elke gas baie gelukkig moet wees. Mag 2022 vir julle ñ mooi jaar verder wees.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Amanda K - Des 2021
Algehele gradering
Voel soos huis.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Amanda
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit altyd! Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Elizabeth C - Nov 2021
Algehele gradering
Knus ontvangs en atmosfeer!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Elizabeth! Dit word baie waardeer en ons is baie bly julle het lekker gebly!
Marlene F - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvry en veilig.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Marlene! Dit word baie waardeer en ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien!
Cindy N - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Cindy. Dis altyd lekker om julle hier te hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Renier B - Okt 2021
Algehele gradering
Veilige, rustige, nagrus en met goeie gemoed die volgende dag aangepak.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Renier,
Baie dankie vir die resensie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Ida V - Apr 2021
Algehele gradering
Hartlik ontvang. Gerieflik en heerlik geslaap in stil omgewing. Naby die see en ander besienswaardighede. Hoogs aan te beveel!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Ida, dit word baie waardeer.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Steven C - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Yvonne (Riaan).
Ons waardeer dit baie!
Vriendelike groete,
Cosy Cottage
Hanneline.
Karin W - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige veilige plek.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Karin. Ons by Cosy Cottage waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Annelize O - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Cosy Cottage se terugvoer
Annelize by dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit baie! Ons is baie bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Freddie V - Des 2019
Algehele gradering
Goeie ligging vir ons doel.
Cosy Cottage se terugvoer
Freddie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Hennie V - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en kalm.
Cosy Cottage se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit altyd baie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable and convenient
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Liesl S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Wilma,
Ons waardeer dit regtig baie.
Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Hannetjie G - Jul 2019
Algehele gradering
I was close to shops.
Cosy Cottage se terugvoer
Hannetjie baie dankie vir die resensie!
Baie groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en sal weer daar bly en Cosy Cottage aanbeveel by familie en vriende.
Cosy Cottage se terugvoer
Johan baie dankie vir jou mooi resensie. Woorde kan nie genoeg dankie sê hoe baie ons dit waardeer nie! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Cindy N - Mei 2019
Algehele gradering
Cosy Cottage sê alles.
Cosy Cottage se terugvoer
Beste Cindy,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Dit word regtig baie waardeer!
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Sarel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Sarel! Word baie waardeer.
Groete,
Cosy cottage
Hanneline
Joey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, ruim, veilig, geen geraas, privaat, vol DStv.
Lees meerCosy Cottage se terugvoer
Joey vreeslik dankie vir die moeite wat jy geneem het om so mooi resensie van ons te skryf. Ons waardeer dit regtig baie!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Tollie G - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ligging reg vir Kloof hospitaal.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Tollie. Dit word baie waardeer!
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Louis M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Louis. Ons waardeer dit baie! Hoop dit gaan goed met die herstelproses. Sterkte daar.
Baie groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Maria A - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik, behulpsaam, alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.
Cosy Cottage se terugvoer
Mariette baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te verwelkom!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Liezel H - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Liezel. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Denise P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie tuis en op ons gemak gevoel, pragtige kamer en meer as genoeg van alles gewees.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Denise!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Willie D - Feb 2019
Algehele gradering
Stil en baie privaat.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Willie. Ons waardeer dit baie!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Margot K - Mei 2019
Algehele gradering
Really wonderful experience.
Cosy Cottage se terugvoer
Thank you for the review Margot!
Kind regards,
Cosy Cottage
Hanneline
Riette L - Mei 2019
Algehele gradering
Nice and cosy, so gepaste naam.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Riëtte.
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Emmerentia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, skoon plek en baie lekker gebly.
Cosy Cottage se terugvoer
Dankie Emmerentia,
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Gert K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en stil area, baie veilig.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Gert,
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Christal L - Jun 2018
Algehele gradering
Verblyf was lekker, jammer was net te kort.
Cosy Cottage se terugvoer
Beste Christal,
Baie dankie vir die resensie, dit word regtig baie waardeer! Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Mooi bly!
Groete,
Hanneline, Cosy Cottage
Wilma C - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Cosy Cottage se terugvoer
Wilma vreeslik dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit baie! Dankie.
Baie groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Sarel D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker en behulpsaam.
Cosy Cottage se terugvoer
Sarel, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het lekker gebly in die Penthouse. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Islari R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies, uiters gasvry en vriendelik.
Cosy Cottage se terugvoer
Islari, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit regtig baie en dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Fanie H - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklike netjiese verblyf.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Fanie
Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Richard D - Apr 2018
Algehele gradering
Don't change a thing at Cosy Cottage.
Cosy Cottage se terugvoer
Richard, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Thank you so much for the beautiful review! It is vital for us that our guests are satisfied, to receive such a review brings a whole lot of joy to our hearts.
Thank you
Kind regards
Cosy Cottage
Hanneline
Kathy C - Apr 2018
Algehele gradering
Perfect for our needs and we'll be back!
Cosy Cottage se terugvoer
Kathy thank you so much for the beautiful review. We really do appreciate it so much! It will be wonderful to see you again.
Kind regards
Cosy Cottage
Hanneline
Tersia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en baie netjies en skoon.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf, Tersia. Ons waardeer dit baie en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien. Baie dankie.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Maryke D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige groot netjies blyplek, meer as waarde vir jou geld.
Cosy Cottage se terugvoer
Beste Maryke,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie! Ek is ook baie bly om te sien julle het lekker in die Penthouse gebly. Hoop om julle weer te sien.
Baie groete,
Hanneline
Janine V - Apr 2018
Algehele gradering
What a friendly couple, a huge apartment.
Cindy N - Mrt 2018
Algehele gradering
The name Cosy Cottage says it all, it was cosy and lovely.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Cindy.
Ons is bly julle het lekker gebly en dit sal net ñ plesier wees om julle weer te kan sien.
Ons waardeer die resensie regtig baie. Dankie. Mooi bly.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Tilana K - Mrt 2018
Algehele gradering
This is a wonderful place to stay with a friendly host and close to Kloof Hospital.
Cosy Cottage se terugvoer
Tilana baie dankie vir die resensie.Dit word regtig baie waardeer. Dit sal lekker wees om julle weer te kan verwelkom. Mooi bly.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Maureen D - Feb 2018
Algehele gradering
Was so tuis soos by my eie kinders en vriende.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Maureen, dit word baie waardeer. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Bellinda R - Jan 2018
Algehele gradering
Clean friendly cosy cottage!
Cosy Cottage se terugvoer
Bellinda baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Amalea A - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik. Rustig. Naby Kloof Medi-Kliniek.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Amalea!
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Madelyne V - Nov 2018
Algehele gradering
Verrassend ruim en mooi ingerigte selfsorgwoonstel met wonderlike gasvryheid en aanpasbaarheid!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Madelyne.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Hester W - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
Cosy Cottage se terugvoer
Hester, baie dankie vir die resensie dit word regtig baie waardeer. Ek hoop jy het toe 'n baie spesiale troudag gehad.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Ockie V - Nov 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties,100%. Dis werklik huis van jou eie huis af.
Cosy Cottage se terugvoer
Hallo Ockie, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer, dankie! Was lekker om jou te ontmoet.
Baie groete,
Cosy Cottage,
Hanneline
Lelanie M - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Lelanie. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer en dit was lekker om julle hier te kon hê. Dankie vir jou voorstel, ons sal dit defnitief in ag neem. Baie groete, Cosy Cottage Hanneline
Ilze V - Okt 2017
Algehele gradering
Onverbeterlike, sorgsame gasvryheid.
Cosy Cottage se terugvoer
Ilze, baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Alle sterkte met julle seuntjie en ek hoop alles werk vir julle goed uit.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Du Toit R - Sep 2017
Algehele gradering
Baie, baie vriendelike ontvangs en omgee - voel sommer tuis!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Du Toit. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Tinette D - Aug 2017
Algehele gradering
Sal vir seker die plekkie elke keer bespreek as ek in die stad moet wees!
Lees meerCosy Cottage se terugvoer
Sjoe baie dankie vir die mooi resensie Tinette! Dit word regtig baie waardeer! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Schalk C - Aug 2017
Algehele gradering
Dis pragtig en mooi na gesorg.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Schalk. Dit word baie waardeer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline
Ilze M - Aug 2017
Algehele gradering
Excellent!
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Ilze, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was baie lekker om jou te ontmoet en om jou hier te kon hê.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline
Alta D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik, skoon.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Alta..dit word baie waardeer! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en julle as gaste te hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Adele M - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en -heer met pragtige plekkie vir 'n vinnige naweek in die stad.
Cosy Cottage se terugvoer
Adele baie dankie vir die mooi resensie! Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Johan K - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, rustig.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Alna! Dit was lekker om jou te ontmoet en dit sal verseker baie lekker wees om jou weer te sien!
Groete,
Hanneline - Cosy Cottage
Pieter (pensioenaris) M - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend, sal weer gebruik.
Cosy Cottage se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie, ons waardeer die goeie resensie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien!
Groete,
Hanneline - Cosy Cottage
Johann S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi, baie skoon, baie netjies, baie vriendelike mense - ons sien julle beslis weer!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, Johann. Ons waardeer die resensie baie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Elize B - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Yslike verrassing!
Cosy Cottage se terugvoer
Elize baie dankie vir die goeie resensie! Ons waardeer dit opreg! Ons sien uit om julle weer te sien!!
Baie Groete,
Hanneline
Ronel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Ronel! Ons waardeer dit baie! Dit was net 'n plesier om jou te kon ontmoet en om jou hier as gas te kon hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline
Neels G - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Neels.
Baie dankie vir die resensie! Hoop dit gaan beter met jou en dit was lekker om jou te ontmoet.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Alma M - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Cosy Cottage se terugvoer
Alma, baie dankie vir die groot kompliment. Ons waardeer die mooi resensie dankie! Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Aimee E - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, en dadelik tuis gevoel.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Aimee, ons waardeer dit.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Izak W - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Izak.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Louise S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en Hanneline is 'n fantastiese gasvrou.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en die kompliment Louise. Dit word regtig baie waardeer!!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Marthie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, baie netjies.
Cosy Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle hier te kon hê Marthie!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Louis K - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker ondervinding.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Louis!
Vriendelike Groete,
Hanneline
Cosy Cottage
Cecilia H - Des 2016
Algehele gradering
Veilig, privaat, gerieflik.
Cosy Cottage se terugvoer
Ons waardeer die goeie resensie Cecilia. Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Johanna V - Des 2016
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Cosy Cottage se terugvoer
Hi Johanna,
Ek is bly jy het lekker geslaap en dankie vir jou goeie resensie. Ek gee graag terugvoer. Ons het, sedert jou verblyf, die stort se krane en kop vervang. 'n Veiligheids reeling is aangebring vir bejaardes en 'n nie-gly mat is in die badkamer geplaas vir stort. Die hoë tafel is vervang met 'n tafel wat werkspasie bied. Die laaste bejaardes wat hier gebly het het 5 aande oornag en het ons goeie terugvoer gekry. Hulle het die privaatheid wat die kamer bied geniet. Alle renovasies is afgehandel. Dankie dat jy vir ons gehelp het om vir ons gaste beter verblyf te kan bied.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Donovan M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies. Modern en baie vriendelike mense.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Donovan, ons waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Om nogsteeds jul oë te sien blink na die diep waters wat julle deur is met die gesondheid van jul seuntjie is ook vir ons ñ voorbeeld van hoe groot die liefde van ware ouers is vir hul kinders. Dit strek tot dieptes onbegryplik en daars geen beperking tot waar ouers sal gaan vir hulle kinders. Mooi bly julle.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Anna-marie M - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, wonderlike mense!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Anna-marie..dit was baie lekker om julle hier te kon hê!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Nicolette V - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies, gasvry en waarde vir geld.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Nicolette en Debbie. Dit was te lekker om julle te ontmoet!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Jonathan B - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik skoon, netjies, vriendelike gasvryheid.
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie Jonathan! Dis vir ons ñ groot plesier om ons gaste spesiaal te laat voel. Dit was lekker om jou te ontmoet en jou hier te hê!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Elana B - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike gasvrye eienaars!
Cosy Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment julle! Dit was net ñ plesier om julle hier te kon hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline
Niekie D - Nov 2016
Algehele gradering
Pleasant place to stay. Homey!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabies-straat 13, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang