Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 92 resensies vir Cosy Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

A simply love stay.

While our stay was only for one night for a hospital procedure the next day, it was very enjoyable. Upon arrival, we were warmly welcomed by our host, Hanneline. Our penthouse room was airy and spacious with a lovely view of the garden. Load shedding was no issue thanks to solar power, and there was also WiFi access. Cosy Cottage is perfectly located in a tranquil area, but literally only 5 minutes from Kloof Mediclinic and a small shopping centre with restaurants. Highly recommended.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Lize

Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg en jy herinner ons net weer hoekom ons so lief daarvoor is om mense te bedien deur ons gaste plekkies. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Anton E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Gerieflik, veilig en baie sentraal gelee.

Ek sal Cosy Cottage vir enige iemand aanbeveel.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Anton. Dit word baie waardeer. Hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Beukes G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes G

Skoon.

Die eenheid was regtig skoon. Ons het lekker gebly. Dit is 'n baie rustige area en alles was 100%. Lekker naby aan restaurante en Menlyn-winkelsentrum, asook die Kloof-hospitaal.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Beukes.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Gerrit S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Perfek.

Wonderlike plekkie. Skoon en netjies. Perfek vir 3 mense. Wonderlike en vriendelike eienaars. Sal enige iemand aanraai om daar te gaan oornag.

Wilna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Ons het lekker gebly - sou net graag iets ekstra wou gehad het wat die TV en ligte aanhou tydens beurtkrag.

Baie vriendelike gasvrou en die kamer is lekker gerieflik. Ek sou net graag met beurtkrag iets wou gehad het wat nie net 'n lig binne die vertrek gee nie, maar miskien ook darem die TV kan aansit en 'n selfoon charge. Verder is dit regtig goeie diens en waarde vir geld.

Cosy Cottage se terugvoer

Wilna baie dankie vir die resensie. Beurtkrag bly maar ñ kopseer maar ons sal kyk hoe ons kan maak om te verbeter in die toekoms wat sonkrag aan betref.

Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Bebbie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bebbie L

Ons het heerlik gebly.

Ek sal Cozy Cottage beslis aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang. Plekkie is pragtig, netjies en het alles wat jy nodig het vir ñ gemaklike verblyf. Mooier as op die foto's. Dis doodstil en gerieflik geleë.

Cosy Cottage se terugvoer

Liewe Bebbie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is só bly as ons gaste lekker bly. Baie dankie. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Cosy Cottage,
Hanneline

Cosy Cottage
Jaco P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Puik.

Puik diens gekry by Hanneline, baie behulpsaam gewees met addisionele info, als werk 100% en WiFi is 'n bonus!

Cosy Cottage se terugvoer

Jaco baie dankie vir die resensie dit word regtig opreg waardee. Hoop ons sien julle gou weer.
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Phillip C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Gemakliker en baie netjies en goeie spasie.

Die spasie in die bestemming is mooi en vol spasie en die hele kuier was baie gemaklik.

Cosy Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie Phillip
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Sune N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune N

Dit was die beste plekkie vir ons.

Grasvrou was vreeslik hulpvaardig en so vriendelik. Ons het regtig baie tuis gevoel. Ons sal beslis weer kom oorbly. Lekker naby alles geleë en baie stil en rustige area.

Cosy Cottage se terugvoer

Suné, baie dankie vir die mooi resensie. Niks maak ons meer gelukkig as om te weet ons gaste bly lekker nie. Hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete. Hanneline

Cosy Cottage
Rita D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Waarde vir geld.

Die verblyf was goed geleë. Vinnige toegang tot die snelweg. Ons is vriendelik ontvang en behandel en altyd geakkommodeer met enige versoeke.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Rita. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Carel R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel R

Baie goeie diens en lekker verblyf.

Baie goeie diens gekry en verblyf was beter as die foto's lyk.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Carel, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om jou weer te sien onder ander omstandighede. Mooi bly.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Kershia P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kershia P

Baie netjies, skoon plekkie. Liewe mense en uitstekende diens. Plekkie het als in wat jy nodig sal kry vir kort of lang kuier.

Van dag 1 se beplanning, was hulle baie behulpsaam. Duisend dankies julle vir goeie gesindheid. Alle seën.

Cosy Cottage se terugvoer

Kershia baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Was te lekker om julle hier te hê. Loer gerus weer in.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Carol H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Fantasties.

Ek beveel Cosy Cottage aan vir enige iemand wat 'n rustige tyd nodig het. Die verblyf is stylvol met alles wat mens nodig het. Hanneline en Jacques is vriendelik en help graag as jy iets nodig het. Hanneline het kort-kort gevra of ons nog reg is en of nog iets nodig het. Hulle is 5 min se ry vanaf Kloof Hospitaal. Sal verseker weer daar gaan bly.

Cosy Cottage se terugvoer

Carol, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie van ons te skryf. Dit word regtig baie waardeer en niks is vir ons meer belangrik as dat ons gaste gelukkig moet wees nie. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Hanneline

Cosy Cottage
Tersius V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius V

Gasvrye mense, privaat, stil en ruim, goed ingerigte kamer.

Erasmuskloof gerieflik naby hospitale en winkelsetrums. Ek het al in dieselfde omgewing dubbel die tarief betaal vir baie minder as wat Cosy Cottage bied.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Tersius.
Vriendelike groete,
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Neels G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Lekker gebly.

Baie skoon en 'n netjiese kamer.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Neels!
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Juandre K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre K

Comfortable.

Sufficient stay for a weekend, friendly and organised host.

Cosy Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie Juandre. Groete, Cosy Cottage.
Hanneline

Cosy Cottage
Christelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Vriendelik, aangenaam en veilig.

Ons sal definitief weer 'n draai maak by Cosy Cottage. Baie vriendelike diens en alles wat mens nodig het. Sekuriteit is van 'n baie hoë standaard.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Christelle.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Astrid A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid A

Comfortable.

It is a flatlet in the back of a dwelling. Location is good.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Astrid
So jammer om te verneem dat julle nie so gelukkig was nie. Dis ook jammer dat jy nie reageer het op my boodskap as ek gevra het of alles reg is en of julle nog iets benodig...dan sou ons dadelik help met enige iets waar ons kan. Dis vir ons baie belangrik dat elke gas baie gelukkig moet wees. Mag 2022 vir julle ñ mooi jaar verder wees.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Amanda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Voel soos huis.

Pragtige omgewing, rustig en veilig. Baie gasvry ontvang en kothuis was skoon en uiters netjies, sal beslis aanbeveel en weer daar oornag.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Amanda
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit altyd! Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Elizabeth C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Knus ontvangs en atmosfeer!

Baie stil en privaat. Mooi, skoon en netjies. Duidelike aandag aan die klein dingetjies wat 'n verskil maak - dit was 'n heerlike ervaring! Baie dankie!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Elizabeth! Dit word baie waardeer en ons is baie bly julle het lekker gebly!

Cosy Cottage
Marlene F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Gasvry en veilig.

Die ligging is perfek omdat dit naby die Kloof hospitaal, Menlyn Mall en die hoofpaaie is. Hannalien en haar man was baie vriendlik en gasvry en ons kon nie vir 'n beter slaapplek gevra het nie. Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Marlene! Dit word baie waardeer en ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien!

Cosy Cottage
Cindy N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Vriendelik, netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang en Hanneline het ons soos familie laat voel.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Cindy. Dis altyd lekker om julle hier te hê.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Renier B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B

Veilige, rustige, nagrus en met goeie gemoed die volgende dag aangepak.

Baie netjiese, skoon eenheid met veilige parkeerplek. Vriendelik ontvang en 3 keer gevra of alles reg was en of ons enige iets kort

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Renier,

Baie dankie vir die resensie.
Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Ida V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Hartlik ontvang. Gerieflik en heerlik geslaap in stil omgewing. Naby die see en ander besienswaardighede. Hoogs aan te beveel!

Geen moeite was te veel vir Hanneline en Jacques nie - hulle stap die ekstra myl om gaste te akkommodeer.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Ida, dit word baie waardeer.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Steven C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven C

Aangenaam.

Vriendelike, gasvrye eienaars. Waarde vir geld. Veilig en gerieflik. Eienaars het vir my 'n ekstra myl geloop. Ek sal die Cosy Cottage defnitief aanbeveel. Baie dankie.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Yvonne (Riaan).
Ons waardeer dit baie!

Vriendelike groete,
Cosy Cottage
Hanneline.

Cosy Cottage
Karin W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Rustige veilige plek.

Veilig bekostigbare verblyf. By hospitaal en winkelsentrums! Waarde vir geld, diens is puik.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Karin. Ons by Cosy Cottage waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Annelize O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize O

Uitstekend!

Die Penthouse is ruim, gerieflik en silwerskoon en beslis waarde vir geld. Dit was net ‘n plesier om daar te oornag. Die ligging is gerieflik naby Kloof Medikliniek en winkelsentrums. Die eienaars is vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Kan Cosy Cottage met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Cosy Cottage se terugvoer

Annelize by dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit baie! Ons is baie bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien!

Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Freddie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V

Goeie ligging vir ons doel.

Ons was op soek na verblyf naby aan Medi Clinic Kloof Hospitaal. Cosy Cottage is perfek geleë en het ons gepas aangesien ons gereeld na en van die hospitaal gereis het. Dankie!

Cosy Cottage se terugvoer

Freddie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Hennie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Heerlik rustig en kalm.

Hanneline het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Alles was 100% reg, silwerskoon en netjies. Die verblyf het alles wat jy moontlik kan nodig hê. Winkels en eetplekke is naby indien jy dalk iets te ete wou koop. Baie veilige parkering agter sekuriteitshekke in 'n cul-de-sac. Ons het regtig lekker gebly.

Cosy Cottage se terugvoer

Beste Hennie,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit altyd baie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Comfortable and convenient

We were received in a very friendly manner. We found the accommodation comfortable and the location was conveniently close to our early morning appointment.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johan. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Liesl S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Baie netjies.

Die gastehuis is baie netjies, mooi en ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang. Die eienaars was baie gasvry. Ons sal weer daar gaan bly. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Wilma,
Ons waardeer dit regtig baie.
Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Hannetjie G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie G

I was close to shops.

Everything was conveniently situated around the cottage. Shops and petrol stations.

Cosy Cottage se terugvoer

Hannetjie baie dankie vir die resensie!
Baie groete,
Hanneline
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Het baie lekker gebly en sal weer daar bly en Cosy Cottage aanbeveel by familie en vriende.

Baie dankie Hanneline ons het baie lekker gebly. Jou plek is baie netjies en skoon en van my vriende gaan by jou bespreek in die toekoms. Cosy Cottage het alles wat 'n mens benodig en is een van die beste drie plekke wat ons al bespreek het. Ek wens al die plekke se standaard was soos Cosy Cottage.

Cosy Cottage se terugvoer

Johan baie dankie vir jou mooi resensie. Woorde kan nie genoeg dankie sê hoe baie ons dit waardeer nie! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Cindy N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Cosy Cottage sê alles.

Ons het baie lekker gebly by Cosy Cottage, Hannelien is baie vriendelik en behulpsaam, die kamer was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Cosy Cottage se terugvoer

Beste Cindy,

Baie dankie vir jou mooi resensie! Dit word regtig baie waardeer!

Groete,
Hanneline
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Sarel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Gerieflik.

Sien sterre

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Sarel! Word baie waardeer.

Groete,
Cosy cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Joey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Skoon, gerieflik, ruim, veilig, geen geraas, privaat, vol DStv.

Ek was genoodsaak om vir 2 aande in Pretoria oor te bly voor my operasie by Kloof Hospitaal. Cosy Cottage het alles afgemerk wat vir my belangrik is, soos dat dit netjies en skoon moet wees. Ek het baie veilig gevoel. Cosy Cottage is naby die hospitaal en daar is winkels en eetplekke baie naby. Dit was ook baie lekker omdat niemand my gepla het nie en ‘n lekker bonus was dat die vol DStv beskikbaar is. Ek kon heerlik kyk na al my gunsteling-programme.

Cosy Cottage se terugvoer

Joey vreeslik dankie vir die moeite wat jy geneem het om so mooi resensie van ons te skryf. Ons waardeer dit regtig baie!

Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Tollie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tollie G

Baie netjies en ligging reg vir Kloof hospitaal.

Baie vriendelik ontvang en hanteer.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Tollie. Dit word baie waardeer!
Groete,
Hanneline
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Louis M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Baie tevrede.

Kan dit vir enige iemand aanbeveel, het handige te pas gekom vir my, omdat dit naby Kloofhospitaal geleë is en ek vir 'n operasie daar moes wees. Ons kom van Mpumalanga af, so my vrou kon veilig daar oorbly en het nie nodig gehad om terug te ry huis toe nie.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Louis. Ons waardeer dit baie! Hoop dit gaan goed met die herstelproses. Sterkte daar.

Baie groete,
Hanneline
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Maria A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Gemaklik, behulpsaam, alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Ons is vriendelik ontvang en diens was baie behulpsaam.

Cosy Cottage se terugvoer

Mariette baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te verwelkom!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Liezel H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlike verblyf!

Die penthouse is ruim en baie gerieflik toegerus. Ons het veilig gevoel en heerlik geslaap. Hanneline is 'n baie hartlike en dierbare gasvrou.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Liezel. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Denise P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P

Baie tuis en op ons gemak gevoel, pragtige kamer en meer as genoeg van alles gewees.

My man kon rus na die operasie voor ons die lang pad huis toe aangedurf het. Baie rustig en het op ons gemak gevoel daar. Die eienaars was pragtig en vriendelik, baie tuis laat voel.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Denise!
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Willie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Stil en baie privaat.

Vir twee persone ideaal, dit is baie naby die Kloof Hospitaal wat dit baie gerieflik maak.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Willie. Ons waardeer dit baie!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Margot K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margot K

Really wonderful experience.

My mother stayed at Cosy cottage while my father was in hospital and while its not the cheapest place around, it's location is perfect and it is well kept.

Cosy Cottage se terugvoer

Thank you for the review Margot!
Kind regards,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Riette L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riette L

Nice and cosy, so gepaste naam.

Vriendelik diens, rustige veilige verblyf. Netjies en plekkie goed ingerig.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Riëtte.

Groete,
Hanneline
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Emmerentia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia J

Vriendelike gasvrou, skoon plek en baie lekker gebly.

Rustige area. Plekkie was skoon en netjies. Gasvrou is vriendelik en baie hulpvaardig.

Cosy Cottage se terugvoer

Dankie Emmerentia,

Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Gert K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Baie gasvry en stil area, baie veilig.

Kan hulle enige tyd aanbeveel.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Gert,

Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.

Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Christal L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal L

Verblyf was lekker, jammer was net te kort.

Die cottage is ruim en my kinders het dit baie geniet. Dankie vir die gasvryheid.

Cosy Cottage se terugvoer

Beste Christal,

Baie dankie vir die resensie, dit word regtig baie waardeer! Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Mooi bly!

Groete,
Hanneline, Cosy Cottage

Cosy Cottage
Wilma C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Uitstekend!

Dit was heerlik en die kamer was pragtig. Hanneline was ook baie dierbaar. Ons kan die plekkie beslis aanbeveel.

Cosy Cottage se terugvoer

Wilma vreeslik dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit baie! Dankie.

Baie groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Sarel D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Baie lekker en behulpsaam.

Baie veilig, groot, met uitsig.

Cosy Cottage se terugvoer

Sarel, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het lekker gebly in die Penthouse. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Islari R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Islari R

Baie netjies, uiters gasvry en vriendelik.

Dit was die perfekte plekkie om by te bly oor 'n naweek wat mens PTA moes besoek vir afsprake in PTA Oos area. Dit is baie netjies en skoon, ligging is fantasties en veilig. Uiterste gasvrye bestuurders. Sal dit enigetyd aanbeveel vir ander.

Cosy Cottage se terugvoer

Islari, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit regtig baie en dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Fanie H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Gemaklike netjiese verblyf.

Daar is ook ‘n woonhuis wat dit bietjie besig raak. Dit het ons nie regtig gepla nie, maar kan ander gaste dalk ongemaklik maak.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Fanie

Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Richard D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D

Don't change a thing at Cosy Cottage.

The cottage was cosy, the facilities awesome, everything worked, the hosts were helpful and very friendly, the price was way too low for what one gets. I'm impressed.

Cosy Cottage se terugvoer

Richard, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Thank you so much for the beautiful review! It is vital for us that our guests are satisfied, to receive such a review brings a whole lot of joy to our hearts.

Thank you
Kind regards
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Kathy C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy C

Perfect for our needs and we'll be back!

Cosy Cottage was just perfect for our particular self-catering needs as well as location and my daughter and I enjoyed our stay very much. We will definitely be back in the future.

Cosy Cottage se terugvoer

Kathy thank you so much for the beautiful review. We really do appreciate it so much! It will be wonderful to see you again.

Kind regards
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Tersia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Baie aangenaam en baie netjies en skoon.

Het regtig 'n baie skoon en netjiese plekkie gekry en daar het niks ontbreek nie, alles wat mens nodig het was beskikbaar, die gasvrou Hanneline Grobbelaar was baie vriendelik en gasvry, het dit vir ons baie gerieflik gemaak. Sal enige tyd weer daar inboek.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf, Tersia. Ons waardeer dit baie en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien. Baie dankie.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Maryke D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Baie rustige groot netjies blyplek, meer as waarde vir jou geld.

Baie rustige, mooi en groot blyplek. Gasvrou is baie aangenaam. Sal beslis weer daar oorbly.

Cosy Cottage se terugvoer

Beste Maryke,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie! Ek is ook baie bly om te sien julle het lekker in die Penthouse gebly. Hoop om julle weer te sien.

Baie groete,
Hanneline

Cosy Cottage
Janine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

What a friendly couple, a huge apartment.

A lovely place to stay, very save and secure. Thank you to our friendly hosts, we will definitely see you again.

Cindy N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

The name Cosy Cottage says it all, it was cosy and lovely.

We booked a room with Cosy Cottage and when we arrived we only received friendly service, the room where we stayed was very nice and we had everything we needed for the 1 night we stayed over. It is a very quite neighbourhood and safe. I will stay there again and recommend it to anybody.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Cindy.
Ons is bly julle het lekker gebly en dit sal net ñ plesier wees om julle weer te kan sien.
Ons waardeer die resensie regtig baie. Dankie. Mooi bly.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Tilana K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana K

This is a wonderful place to stay with a friendly host and close to Kloof Hospital.

I would recommend the Cosy Cottage to my family and friends. It is a very neat and safe facility to stay, with a warm welcome from the owners. In the future i will first call them to find out if they have space available before phoning any other place.

Cosy Cottage se terugvoer

Tilana baie dankie vir die resensie.Dit word regtig baie waardeer. Dit sal lekker wees om julle weer te kan verwelkom. Mooi bly.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Maureen D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Was so tuis soos by my eie kinders en vriende.

Ek wil graag vir Hannalie se baie dankie vir haar en haar familie wat almal vir my soveel moeite gedoen het. Ek beveel sterk Cosy Cottage aan vir al vir mense wat Kloof Hospitaal moet besoek. Nogmaals baie dankie.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Maureen, dit word baie waardeer. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê.

Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Bellinda R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bellinda R

Clean friendly cosy cottage!

Very friendly owner, made us feel welcome. Safe, clean and cosy.

Cosy Cottage se terugvoer

Bellinda baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Amalea A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amalea A

Vriendelik. Rustig. Naby Kloof Medi-Kliniek.

Skoon en gerieflik. Vriendelike mense. Rustige omgewing.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Amalea!

Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Madelyne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyne V

Verrassend ruim en mooi ingerigte selfsorgwoonstel met wonderlike gasvryheid en aanpasbaarheid!

Cosy Cottage se foto's op web wys nie naastenby waaruit die cottage werklik bestaan nie. Dis ruim en gemaklik en veilig en ek waardeer die feit dat die gasvrou aanpasbaar was vir ons behoeftes. Baie dankie!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Madelyne.

Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Hester W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W

Rustig en baie aangenaam.

Cozy Cottage is definitief 'n aanbeveling en die eienaars baie vriendelik.

Cosy Cottage se terugvoer

Hester, baie dankie vir die resensie dit word regtig baie waardeer. Ek hoop jy het toe 'n baie spesiale troudag gehad.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Ockie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie V

Absoluut fantasties,100%. Dis werklik huis van jou eie huis af.

Baie gasvry en behulpsaam. Eienaars en familie baie vriendelik en dis baie ontspanne rustige verblyf. Ek is gehelp met vervoer na en vanaf hospitaal, sonder enige vergoeding. Weereens baie baie dankie. Absoluut puik en van baie hoë gehalte.

Cosy Cottage se terugvoer

Hallo Ockie, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer, dankie! Was lekker om jou te ontmoet.
Baie groete,
Cosy Cottage,
Hanneline

Cosy Cottage
Lelanie M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie M

Gerieflik.

Hanneline is 'n baie oulike en vriendelike gasvrou. Ons het twee nagte oorgebly en die eenheid is alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Baie skoon en netjies, lekker sentraal en ons het veilig gevoel. Sal vir seker weer daar tuis gaan. 'n Lugreëling sal 'n bonus wees vir die oulike plekkie (daar is wel 'n waaier).

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Lelanie. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie mooi resensie te skryf. Dit word baie waardeer en dit was lekker om julle hier te kon hê. Dankie vir jou voorstel, ons sal dit defnitief in ag neem. Baie groete, Cosy Cottage Hanneline

Cosy Cottage
Ilze V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Onverbeterlike, sorgsame gasvryheid.

Ons kind was in hospitaal. Hannelie het meer as uit haar pad gegaan met ons onvoorsiene veranderinge met ons kind. Sy het ons verstaan en tegemoet gekom meer as wat gevra is. Dankie, ons sal jou enige tyd aanbeveel en dankie vir jou navraag elke dag oor ons seuntjie in ICU.

Cosy Cottage se terugvoer

Ilze, baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Alle sterkte met julle seuntjie en ek hoop alles werk vir julle goed uit.

Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Du Toit R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit R

Baie, baie vriendelike ontvangs en omgee - voel sommer tuis!

Sal definitief weer daar gaan bly en kan dit aaqnbeveel. Hulle is baie vriendelik en gaaf!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Du Toit. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te sien!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Tinette D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinette D

Sal vir seker die plekkie elke keer bespreek as ek in die stad moet wees!

My eerste indruk van Cosy Cottage, was die vriendelikste ontvangs! Ons het besonder welkom gevoel, en was bederf met 'n heerlike glas lemoensap. Die plekkie is pragtig binne, alles is met sorg en deeglikheid versier! Hanneline jou plekkie sal ek voorwaar enige tyd aanbeveel, dankie vir jou warm ontvangs, en jou inskiklikheid met al my reëlings op kort kennisgewing! Gaan kuier/oornag gerus by Cosy Cottage!

Cosy Cottage se terugvoer

Sjoe baie dankie vir die mooi resensie Tinette! Dit word regtig baie waardeer! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê!

Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Schalk C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk C

Dis pragtig en mooi na gesorg.

Mees rustigste plekkie met al die geriewe wat be nodig is. Pragtige tuin. Alles is puik netjies en skoon. Bemeesterd ten Volle. Naby hospital en sentrum.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Schalk. Dit word baie waardeer.
Groete,
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Ilze M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M

Excellent!

It was clean, neat, safe and located correctly for my purpose! I enjoyed my stay at Cosy Colltage very much. I can recommend it any time to future guests. Thank you!

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Ilze, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was baie lekker om jou te ontmoet en om jou hier te kon hê.
Vriendelike groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Alta D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Baie lekker, vriendelik, skoon.

Baie skoon, vriendelik en veilig.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Alta..dit word baie waardeer! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en julle as gaste te hê!

Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Adele M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Vriendelike gasvrou en -heer met pragtige plekkie vir 'n vinnige naweek in die stad.

Ontvangs baie vriendelik by aankoms en ten tye van verblyf. Die ligging was perfek vir ons doeleindes asook die verblyf self het in ons behoeftes voorsien.

Cosy Cottage se terugvoer

Adele baie dankie vir die mooi resensie! Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê!

Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Johan K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Vriendelik, veilig, rustig.

Mooi en veilige omgewing. Veilige parkering. Ontvangs is hartlik. Mens voel sommer tuis as jy instap. Die eenheid is goed toegerus met mooi dekor. Die selfsorg-eenheid is gerieflik naby die Kloof Hospitaal. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Alna! Dit was lekker om jou te ontmoet en dit sal verseker baie lekker wees om jou weer te sien!

Groete,
Hanneline - Cosy Cottage

Cosy Cottage
Pieter (pensioenaris) M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter (pensioenaris) M

Uitstekend, sal weer gebruik.

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Naby aan Kloof Hospitaal en N1-snelweg.

Cosy Cottage se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie, ons waardeer die goeie resensie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien!

Groete,
Hanneline - Cosy Cottage

Cosy Cottage
Johann S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie mooi, baie skoon, baie netjies, baie vriendelike mense - ons sien julle beslis weer!

Die gasvryheid van Hanneline is merkwaardig. Alles is skoon en netjies en op hul plek. Was 'n voorreg om hier te mag bly vir 'n naweek. Vyf sterre!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, Johann. Ons waardeer die resensie baie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Elize B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

'n Yslike verrassing!

Hierdie plekkie is so goed geleë en naby aan Menlyn Mall. Die area is heerlik stil en die gasheer en -vrou is baie vriendelik. Die plek is goed ingerig en baie netjies en skoon. Ons gaan beslis in die toekoms hier oornag wanneer ons in Pretoria moet wees.

Cosy Cottage se terugvoer

Elize baie dankie vir die goeie resensie! Ons waardeer dit opreg! Ons sien uit om julle weer te sien!!

Baie Groete,
Hanneline

Cosy Cottage
Ronel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Puik.

Plek baie skoon. Dit is baie veilig en rustig.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Ronel! Ons waardeer dit baie! Dit was net 'n plesier om jou te kon ontmoet en om jou hier as gas te kon hê!
Baie groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Neels G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Lekker gebly.

Die kamer was baie netjies en het lekker gebly.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Neels.
Baie dankie vir die resensie! Hoop dit gaan beter met jou en dit was lekker om jou te ontmoet.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Alma M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Fantasties.

Ons is soos konings ontvang met heerlike vars sap. Pragtige gasheer en vrou. Vir seker sien hulle ons weer. Baie skoon en netjies.

Cosy Cottage se terugvoer

Alma, baie dankie vir die groot kompliment. Ons waardeer die mooi resensie dankie! Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Aimee E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee E

Baie vriendelik, en dadelik tuis gevoel.

Sal Cosy Cottage aanbeveel aan enige persoon. Die diens is baie vriendelik en laat mens so gemak laat voel en veilig. Hul is bereid om te help met enige iets en enige tyd, en dit spesiaal te laat voel.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Aimee, ons waardeer dit.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Izak W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak W

Baie netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die "Cottage" was baie netjies en skoon. Ek kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Izak.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Louise S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Baie rustig en Hanneline is 'n fantastiese gasvrou.

Vandat ons daar aangekom het, totdat ons vertrek het, was ons tevrede. Niks was te veel gevra nie en Hanneline was wonderlik. Die verwelkomingsdrankie was 'n verrassing en verfrissend. Sal beslis weer by Cosy Cottage oornag.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en die kompliment Louise. Dit word regtig baie waardeer!!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Marthie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie S

Vriendelik, gasvry, baie netjies.

Ons was vir twee aande geboek by Cozy Cottage, het met intrapslag baie vriendelike diens ontvang, eienaars gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel. Beveel Cozy Cottage regtig aan, dit het vir my soos familie gevoel wat ek groet op laaste dag voor vertrek.

Cosy Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle hier te kon hê Marthie!
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Louis K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Baie lekker ondervinding.

Ons het die gastehuis bespreek wat naby Kloof Hospitaal is omdat ons kind daar opgeneem is. Diens, netheid, alles is puik. Sterk aanbeveelbaar.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Louis!

Vriendelike Groete,
Hanneline
Cosy Cottage

Cosy Cottage
Cecilia H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H

Veilig, privaat, gerieflik.

Baie dankie Hanneline, julle plekkie is baie lekker en die nuwe stort was net so lekker en gerieflik. Dankie dat julle ons so tuis laat voel het.

Cosy Cottage se terugvoer

Ons waardeer die goeie resensie Cecilia. Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Johanna V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Lekker geslaap.

Jul moet aandui dat daar nie WiFi is nie. Dui ook aan dat die kamer is agter die huis in die erf. Hul is besig met renovasie. Nie aan te beveel vir bejaardes nie, want die hoë klein tafeltjie is moeilik om op te klim en die bad/stort is 'n risiko. Het dit met die eienaar bespreek. Daar kort bietjie herstelwerk. Ek het feitlik net saans daar geslaap. Baie dankie.

Cosy Cottage se terugvoer

Hi Johanna,
Ek is bly jy het lekker geslaap en dankie vir jou goeie resensie. Ek gee graag terugvoer. Ons het, sedert jou verblyf, die stort se krane en kop vervang. 'n Veiligheids reeling is aangebring vir bejaardes en 'n nie-gly mat is in die badkamer geplaas vir stort. Die hoë tafel is vervang met 'n tafel wat werkspasie bied. Die laaste bejaardes wat hier gebly het het 5 aande oornag en het ons goeie terugvoer gekry. Hulle het die privaatheid wat die kamer bied geniet. Alle renovasies is afgehandel. Dankie dat jy vir ons gehelp het om vir ons gaste beter verblyf te kan bied.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Donovan M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M

Baie netjies. Modern en baie vriendelike mense.

Die plek is pragtig. Ek, my vrou en babaseuntjie het baie lekker gebly. Dié plek sal ek enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Hannelie en haar man is baie vriendelike mense en het uit hulle pad uit gegaan om ons babaseuntjie ook te akkommodeer.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Donovan, ons waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Om nogsteeds jul oë te sien blink na die diep waters wat julle deur is met die gesondheid van jul seuntjie is ook vir ons ñ voorbeeld van hoe groot die liefde van ware ouers is vir hul kinders. Dit strek tot dieptes onbegryplik en daars geen beperking tot waar ouers sal gaan vir hulle kinders. Mooi bly julle.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Anna-marie M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Pragtige plek, wonderlike mense!

Sal enige tyd weer by Cosy Cottage gaan bly! Vriendelike mense, fantastiese diens en die plekkie is pragtig!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Anna-marie..dit was baie lekker om julle hier te kon hê!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Nicolette V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Netjies, gasvry en waarde vir geld.

Baie vriendelike en gasvrye mense, beveel dit aan vir enige iemand wat in die Erasmuskloof omgewing moet oorbly. Netjiese, groot kamer.

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Nicolette en Debbie. Dit was te lekker om julle te ontmoet!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Jonathan B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Ongelooflik skoon, netjies, vriendelike gasvryheid.

Hierdie cottage is uniek, skoon en baie netjies, met al die geriewe wat jy benodig vir 'n kort of lang besoek. Die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars laat mens regtig tuis voel. Dit is werklikwaar die moeite werd en ek sal dit regtig vir enigiemand aanbeveel!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie Jonathan! Dis vir ons ñ groot plesier om ons gaste spesiaal te laat voel. Dit was lekker om jou te ontmoet en jou hier te hê!

Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Elana B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana B

Ongelooflike gasvrye eienaars!

Alles is baie skoon en netjies! Sal definitief aanbeveel vir oorslaap! Baie dankie, julle rock!

Cosy Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment julle! Dit was net ñ plesier om julle hier te kon hê.
Groete
Cosy Cottage
Hanneline

Cosy Cottage
Niekie D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie D

Pleasant place to stay. Homey!

The owners are very friendly. They received us with open arms. We really felt at home.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-straat 13, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMALHr8iTvW5DJVw0aEWTYg2zWSGmkAgo3ELNQijAoS9ZiBEvU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 92 5 1 5 13 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.814088632902 28.27100417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang