Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Farmhouse Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Riverholm Plaas 15967 Erfdeel 11, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Farmhouse Studio is op die eienaars se skilderagtige plaas van 21 hektaar in die hartjie van Nottinghamweg geleë. Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en bied 'n 360 grade-uitsig oor die rustige waters van Spring Grove-dam.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes, 'n kleuter en 'n baba en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n matras vir 'n kind en 'n bababedjie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n lugbraaier, ketel, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie spasie bied maklike toegang tot die water en gaste kan rustig rondstap. Gaste kan die plaaslewe, met oop velde en helder lug geniet. Gaste kan ook na Spring Grove-dam stap of langs die plataanbome stap. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • R103, Riverholm Plaas 15967 Erfdeel 11, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Riverholm Plaas 15967 Erfdeel 11, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6841d1836522b02d29e8857d2c3215accb51cd6f7fcd0629e516b65cc8d1e33a33e22deadc8101c131d2e81cc57b204de691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) R103 Riverholm Farm 15967 Portion 11 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.343597566558 29.935110815662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang