Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Toti Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Cosy Toti Woonstel
Selfsorg met verhit- en eetgeriewe.
Insluitend 'n yskassie, ketel, mikrogolf en 'n induksiestoof.
The Flat on 64
Basiese selfsorg
Yskas, ketel, mikrogolf, drieplaatstoof en oondjie
Huisreëls

Geen geraas tussen 21:00 en 06:00 nie.
Geen derde partye word op die perseel toegelaat tensy dit vooraf so gereël is nie.
Sommige areas word gedeel - wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel.
Geen harde musiek nie.
Geen partytjies nie.
Let asb. dat ons twee groot honde het. Hulle is absoluut skadeloos en het nog nooit enige insidente gehad of aggressie getoon nie. Ons kan hulle nie altyd opsluit nie aangesien ons nie altyd tuis is nie.
Maak asb. seker dat die honde binne is wanneer gaste die hek toemaak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf577d15d8db57287587baf27754e89c2423674f5889bb7aeca686fc510ee4a16b9d5c358ffebda17ca1145222015b4b4bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 57 5 1 5 64 Entombeni Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.057038332147 30.864871864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang